+15

Wolfkop Noordhoek Villa

Selfsorg
  • Kapasiteit: 48 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Keerom Road, Citrusdal, 7340, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 700 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Wolfkop Noordhoek Villa is 'n ware versteekte juweel, net 10 km vanaf Citrusdal geleë. Hierdie privaat kampplek, geleë langs die skilderagtige Olifantsrivier, bied 'n rustige wegbreek in die natuur.

Die kampterrein beskik oor 8 ruim tente wat elk tot 6 gaste akkommodeer. Elke tent sluit 'n leef- en eetarea in, asook 'n kombuisie wat toegerus is met 'n yskas-vrieskas, tweeplaatstoof, ketel en broodrooster.

Vir die ultieme ontspanning kan gaste in die KolKol-houtvuur-bubbelbad week en hulself ten volle verdiep in die skoonheid van die omgewing. Dit is glamping op sy beste.

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 6 resensies

Uitstekend

Netheid
4.2
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.7
Veiligheid
4.5
Gaste se hoogtepunte
Deone D
Gesin met klein kinders
5.0
Very nice stay. Was very nice, everything is top class and the manager is very kind, assisting you with anything you ask. I give him a ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Okt 2025
Jacobie S
Gesin met tieners
4.8
Loved the river and hot tub. Very nice and comfortable.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jul 2025
Danel B
Gesin met klein kinders
4.6
Pragtige, stil en goed vir die siel. Pragtige plek en omgewing. Presies wat ons nodig gehad het om te ontspan. Almal is baie vriendelik. Baie mooi en ...
Sien meer
Okt 2025
Kevin T
Besigheidsreis
4.6
Quite, riverside, mountain views. Very peaceful, great place if you like it a bit rustic.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Apr 2025
Riaan C
Gesin met tieners
3.6
Basies maar gerieflik met mooi natuurskoon. Die eenheid waarin ons gebly het, is gerieflik, maar meer basies as wat ons voorgestel het. Op die webtuis...
Sien meer
Nov 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Werner Geverifieer

Eiendomme 14

Resensies 60

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Keerom Road, Citrusdal, 7340, Wes-Kaap
  • Gaste dink Wolfkop Noordhoek Villa het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 700
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 700
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 1 700
per nag (plek vir 6)
Bespreek
  • Kapasiteit: 48 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Keerom Road, Citrusdal, 7340, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA69e0d59dbdc6e5fccde449047da9cd1e49dcc1bf48736928f5dee7df1760b7356c83281a9e97c3ec2473ab24dc575aa76ad1?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 700 per nag (plek vir 6) 6 5 1 5 Keerom Road Citrusdal 7340 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.761566 19.051971
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang