- Kapasiteit: 22 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Posbus, 65, Maclear, 5480, Oos-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R400 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Woodcliffe Country House is op 'n skilderagtige plaas in die Maclear-omgewing geleë en is die laaste bewoonde plaas langs die Klein-Potrivier voor die hoë berg, net 22 km vanaf Maclear. Gaste word aanbeveel om met 'n voertuig met 'n hoër grondvryhoogte te ry en moet in die daglig opdaag.
Verblyf word in 3 eenhede en 'n kampeerplek aangebied, en daar is slaapplek vir 12 gaste en 10 kampeerders. Die Kothuis het 3 slaapkamers, 'n badkamer en 'n Jetmaster-kaggel. Castle View het 'n en suite-badkamer, koninggrootte-bed en DStv. Die soldereenheid het 2 slaapkamers, 'n badkamer en WiFi. Al die eenhede het selfsorggeriewe.
Woodcliffe Country House bied selfsorgverblyf en het nie 'n lisensie om alkohol te verkoop nie. Gaste moet hul eie drankies saambring. Weens die afgeleë ligging kan 'n mens nie altyd op die sein staatmaak nie. WiFi en selfsoonsein is vanaf 07:00 tot 19:00 by ontvangs beskikbaar. Wasgoed kan op versoek teen 'n ekstra koste gewas word.
Die gastehuis is 'n paradys vir die eko-toeris, voetslaner, kunstenaar, fotograaf, voëlkyker en visserman. Troeteldiere word ongelukkig nie toegelaat nie.
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Kunsvlieghengel
- Forelhengel
- Voëlkyk
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Kunsvlieghengel
- Forelhengel
- Voëlkyk
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
- Xhosa
Maaltye Aangebied
- Etes Op Versoek
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Phyllis Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 22
Op LekkeSlaap 11 jaar
Ligging
- Posbus, 65, Maclear, 5480, Oos-Kaap
- Gaste dink Woodcliffe Country House het ’n baie goeie ligging
Sien meer verblyf in Suidelike Drakensberge Oos-Kaap
- Kapasiteit: 22 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Posbus, 65, Maclear, 5480, Oos-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom