3 gaste
1 slaapkamer
2 beds
1 badkamer
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- 3 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 1 Konkola Street, Woodhill Golf Estate, Pretoria, 0076, Gauteng Sien kaart
Beskrywing
Woodhill Oornag bied gemaklike verblyf met 'n privaat ingang, geleë op die eienaar se eiendom in Woodhill Gholflandgoed in Pretoria-Oos. Dit is ideaal vir sakereisigers en vakansiegangers wat op soek is na 'n rustige en gemaklike tuisbasis tydens hul besoek.
Hierdie woonstel bied slaapplek vir tot 2 gaste in 1 slaapkamer met 1 badkamer. Die slaapkamer is gemeubileer met 'n dubbelbed en die badkamer is toegerus met 'n stort, wasbak en toilet. 'n Bababedjie is op aanvraag beskikbaar. Linne en handdoeke word voorsien.
Die eenheid is toegerus met 'n yskas, mikrogolfoond, broodrooster, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe. Die leefarea beskik oor gemaklike sitplek en 'n TV. WiFi is ook beskikbaar.
Gaste het toegang tot braaigeriewe, sonkrag en veilige parkering op die perseel, en die landgoed bied gaste toegang tot muurbalbane, tennisbane, paddlebane, 'n gholfbaan en 2 restaurante. Hierdie eiendom is naby plaaslike geriewe soos winkels en restaurante.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Suné Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 7
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 1 Konkola Street, Woodhill Golf Estate, Pretoria, 0076, Gauteng
- Gaste dink Woodhill Oornag het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
1 Konkola Street, Woodhill Golf Estate, Pretoria, 0076, Gauteng
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- 3 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang