Beskrywing
Die gesinskamer het 'n koninggrootte-bed en 'n driekwartbed. Die kamer het sy eie ingang en is in die lapa-area geleë. Daar is 'n en suite-badkamer met ’n stort, toilet en wasbak. Ander geriewe sluit in ’n mikrogolfoond, yskassie, ketel, plafonwaaier, basiese toebehore en basiese DStv-kanale. Ons voorsien ook handdoeke, sjampoe, stortseep en tee- en koffiemaakgeriewe.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
1 x Stapelbed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg.
Huisreëls
Kinders tussen 0 en 4 jaar bly gratis.
Kinders tussen 5 en 18 jaar betaal 100% van die deeltarief.
Neem asb. kennis die inkloktye op Saterdae en Sondae van 14:00 tot 16:00 is.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die kothuis het 'n koningingrootte-bed en 'n klein studeerkamer in die lapa-area. Dit het 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Daar is ander geriewe soos 'n mikrogolfoond, yskassie, ketel, lugversorging, basiese toebehore, 'n TV met basiese DStv-kanale, sjampoe, stortseep en tee- en koffiemaakgeriewe.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg.
Huisreëls
Kinders tussen 0 en 4 jaar bly gratis.
Kinders tussen 5 en 18 jaar betaal 100% van die deeltarief.
Neem asb. kennis die inkloktye op Saterdae en Sondae van 14:00 tot 16:00 is.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die kamer het sy eie ingang en is in die lapa-area geleë. Daar is 'n koningingrootte-bed, 'n driekwartbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Daar is ander geriewe soos 'n mikrogolfoond, yskassie, ketel, plafonwaaier, basiese toebehore en DStv. Ons voorsien ook handdoeke, sjampoe, stortseep en tee- en koffiemaakgeriewe.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg.
Huisreëls
Kinders tussen 0 en 4 jaar bly gratis.
Kinders tussen 5 en 18 jaar betaal 100% van die deeltarief.
Neem asb. kennis die inkloktye op Saterdae en Sondae van 14:00 tot 16:00 is.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die kamer het sy eie ingang en is by die lapa geleë. Dit het 'n ekstra lang koningingrootte-bed, ruim en suite-stort, wasbak en toilet, mikrogolfoond, yskassie, lugversorging, basiese kombuistoebehore, eetgerei, DStv en 'n klerekas. Ons voorsien ook handdoeke, sjampoe, stortseep en tee- en koffiemaakgeriewe.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Bad, Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg.
Huisreëls
Kinders tussen 0 en 4 jaar bly gratis.
Kinders tussen 5 en 18 jaar betaal 100% van die deeltarief.
Neem asb. kennis die inkloktye op Saterdae en Sondae van 14:00 tot 16:00 is.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die kamer het 'n koningingrootte-bed, 'n driekwartbed en sy eie ingang en dit is in die lapa-area geleë. Daar is 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Daar is ander geriewe soos 'n mikrogolfoond, yskassie, ketel, lugversorging, basiese toebehore en DStv. Ons voorsien ook handdoeke, sjampoe, stortseep en tee- en koffiemaakgeriewe.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
1 x Stapelbed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg.
Huisreëls
Kinders tussen 0 en 4 jaar bly gratis.
Kinders tussen 5 en 18 jaar betaal 100% van die deeltarief.
Neem asb. kennis die inkloktye op Saterdae en Sondae van 14:00 tot 16:00 is.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die eenheid het sy eie ingang en is voor die gastehuis geleë. Dit het 'n slaapkamer met 'n koningingrootte-bed, 'n tripel-stapelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Die oopplan-kombuis en leefarea het 'n driekwartbed en 'n driekwartstapelbed met 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Geriewe soos 'n mikrogolfoond, yskas, ketel, plafonwaaier, basiese toebehore en DStv is beskikbaar. Ons voorsien ook handdoeke, sjampoe, stortseep en tee- en koffiemaakgeriewe.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Stapelbed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg.
Huisreëls
Kinders tussen 0 en 4 jaar bly gratis.
Kinders tussen 5 en 18 jaar betaal 100% van die deeltarief.
Neem asb. kennis die inkloktye op Saterdae en Sondae van 14:00 tot 16:00 is.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die luukse eenheid is 'n oop, lig en ruim kamer met groot glasdeure, lugversorging en spieëls. Die kamer het ’n koninggrootte-bed en ’n en suite-badkamer met 'n dubbelstort. Dit is ideaal vir bruide om in aan te trek. Ons voorsien ook handdoeke, sjampoe, stortseep en tee- en koffiemaakgeriewe.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg.
Huisreëls
Kinders tussen 0 en 4 jaar bly gratis.
Kinders tussen 5 en 18 jaar betaal 100% van die deeltarief.
Neem asb. kennis die inkloktye op Saterdae en Sondae van 14:00 tot 16:00 is.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
556 Airedale Street, Garsfontein, Ext 10, Pretoria, 0081, Gauteng
Sien kaart- Slaapplek vir 24 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 -
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Teken in om by gunstelinge te voeg Teken in om gunstelinge te sien Teken in om besprekings te sien Teken in om Rewards te sien Teken in om profiel te sien Teken in om eiendomme te sien Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken in of registreer om eiendomme by jou gunstelinge te voeg Teken in of registreer om toegang tot jou gestoorde eiendomme te kry Teken in of registreer om toegang tot jou besprekingsgeskiedenis te kry Teken in of registreer om toegang tot jou LekkeSlaap Rewards te kry Teken in of registreer om toegang tot jou profielbesonderhede te kry Teken in of registreer om toegang tot jou eiendomme te kry Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang