Pretoria-Oos Akkommodasie by Xaviera Guest House | LekkeSlaap
+42
+42

Xaviera Guest House

Selfsorg
  • Vanaf R750 per nag (vir 2 persone)
  • Kapasiteit: 23 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Airedale-straat 556, Garsfontein, Afrit 10, Pretoria, 0081, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

Xaviera Gastehuis is in Pretoria geleë en geskik vir gesinsvakansies en sakereisigers. Ons kamers is elegant, gerieflik, skoon en word daagliks ook skoongemaak. Ons gehalte linne en matrasse verseker 'n goeie nagrus.

Xaviera is ideaal vir 'n oornagplek aangesien ons 7 semi-selfsorgkamers beskikbaar het en naby is aan al die vernaamste hospitale en winkelsentrums.

Geriewe wat beskikbaar is sluit in: dubbelkamers met DStv, 'n yskas, mikrogolfoond en basiese toestelle en geriewe in die kombuis vir selfsorg. Ons is ook rolstoelvriendelik.

By Xaviera Gastehuis behou ons die reg voor om 'n ander kamer aan jou toe te ken wat soortgelyk is aan die kamer wat jy bespreek het. Omstandighede mag ons dalk noodsaak om dit te doen. Ons sal dit slegs doen as die alternatiewe kamer geskik is vir die behoeftes wat jy gehad het toe jy die bespreking gemaak het. In so 'n geval is daar nie 'n ekstra koste verbonde aan die verandering of opgradering van jou kamer nie.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • 24-uur Ontvangs
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Zoeloe

Maaltye Aangebied

  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 104 resensies vir Xaviera Guest House
Netheid
4.8/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.6/5

Ligging

  • Airedale-straat 556, Garsfontein, Afrit 10, Pretoria, 0081, Gauteng
  • Gaste dink Xaviera Guest House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R750
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R750
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R750
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 23 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Airedale-straat 556, Garsfontein, Afrit 10, Pretoria, 0081, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGNiMDdhOGJjLTE0MGEtNDhlZi1iYWQ2LTdhYmE2ZTZlMTYzZQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R750  per nag (vir 2 persone) 104 5 1 5 556 Airedale Street Garsfontein, Ext 10 0081 Gauteng 086 999 0018 14:00-18:00 10:00 -25.809359412424 28.309747874737
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za