Yellowwood Cove
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 8 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: State President C R Swart-weg, Knysna, 6571, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R3 200 per nag (plek vir 8)
Beskrywing
Yellowwood Cove is 'n bekoorlike eenheid teen die waterfront in Knysna. Dit bied selfsorgverblyf met 'n privaat jetty en is ideaal vir booteienaars. Dit is ook ideaal vir watersportentoesiaste, voëlkykers, gaste wat hou van visvanguitstappies en gesinne wat op soek is na rus en vrede ver van die alledaagse gejaag.
Die hoofhuis het slaapplek vir 8 gaste en daar is 'n addisionele kamer beskikbaar vir 2 gaste op versoek. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en die derde slaapkamer het 2 ekstra groot driekwartstapelbeddens. Gaste in laasgenoemde slaapkamers deel 'n aparte badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Linne en handdoeke word voorsien. Daar is ook 'n vierde slaapkamer op die onderste verdieping met 'n dubbelbed en gaste in hierdie slaapkamer gebruik 'n badkaemr buite in die waskamer wat 'n stort, wasbak en toilet het. Gaste kan navraag doen rakende hierdie kamer wat beskikbaar is teen ekstra koste.
Die moderne kombuis is met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, oond, mikrogolf, basiese eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die kombuis lei na die eetarea. Die aangrensende sitarea het gemaklike rusbanke en 'n TV met Netflix. Daar is ook 'n kaggel. Gratis WiFi is beskikbaar.
Die kombuis en sitarea lei na 'n dek met 'n uitsig oor die strandmeer, buitesitplek en braaigeriewe. Dit is die perfekte plek vir 'n oggendkoffie of 'n skemerkelkie met sonsondergang.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Troeteldiere indien gereël
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Visvang
- Voëlkyk
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Voëlkyk
- Fietsry
- Wildkyk
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Badkamer
- En-suite
- Stort
- Seep
Eenheidgeriewe
- Elektriese kombers
- Waaier
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Kathy Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 1
Op LekkeSlaap 7 maande
Ligging
- State President C R Swart-weg, Knysna, 6571, Wes-Kaap
- Gaste dink Yellowwood Cove het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 8 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: State President C R Swart-weg, Knysna, 6571, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom