+36
Selfsorg in Kenilworth

Yellowwood House Kenilworth Upper

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Ekstra Fooie

Buiten die tariewe in die bostaande tabel hef die eiendom ook 'n eenmalige:

  • Skoonmaakfooi van R1,000.00 per bespreking
Prys sluit in
Tariewe wat vertoon word, is op 'n selfsorgbasis.
Breekskadedeposito

'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R1000 moet direk aan die eiendom betaal word.

Huisreëls

Geen partytjies word toegelaat uit respek vir die bure nie. Indien u familie of vriende na die eiendom wil nooi tydens u verblyf, bespreek dit asseblief met die gasheer.

'n Tuinier bedien die eiendom elke Woensdag tussen 08:30 en 15:30. Hy onderhou die tuin en swembad en maak gebruik van die buite-badkamergeriewe, so hy benodig nie toegang tot die huis nie.

Opsionele skoonmaakdienste is beskikbaar op Dinsdae en Donderdae teen 'n bykomende koste per dag, betaalbaar direk aan Veronica, die huishoudster.

Gaste het toegang tot die hele huis, met die uitsondering van die boonste kantoor, wat gesluit bly. Die onderste kantoor, geleë langs die hoofslaapkamer, is beskikbaar vir gebruik as 'n werkspasie.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R 4 250
per nag (plek vir 10)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 4 250
per nag (plek vir 10)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 4 250
per nag (plek vir 10)
Bespreek

Bisset Road, Kenilworth, Cape Town, 7708, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 10 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2b92291752ea82923e1ff3a0e6625415f6f9ff73f1c5d2a5c6ccc232889bc89e1d7ea34e25d1a3bcece62d8009dbf4d3d16d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 250 per nag (plek vir 10) 1 5 1 5 Bisset Road Kenilworth 7708 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-21:00 10:00 -33.9985272 18.4678703

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang