Velddrif Riverside Guesthouse
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 11:00 tot 14:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Voortrekkerweg 133, Velddrif, 7365, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R700 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Velddrif Riverside Guesthouse is 'n lieflike gastehuis langs die Bergriviermonding in Velddrif wat dit die ideale bestemming vir oornagverblyf maak wanneer gaste langs die Weskus toer.
Dié gastehuis bied verblyf in 3 eenhede wat elk slaapplek aan 2 gaste bied en 'n kombuisie het. Elke kamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort.
Die kombuisies het elk verhit-en-eetgeriewe soos 'n mikrogolf, yskassie, eetgerei en breekware, asook tee- en koffiemaakgeriewe. Ander geriewe sluit 'n TV, WiFi en lugversorging in.
Die gastehuis se ligging is naby plaaslike winkels en restaurante en gaste het toegang tot veilige parkeerplek agter 'n hek wat met 'n afstandbeheer werk.
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Geen Rook Binnenshuis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Voëlkyk
- Fietsry
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Mariana Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 23
Jare op LekkeSlaap 2
Ligging
- Voortrekkerweg 133, Velddrif, 7365, Wes-Kaap
- Gaste dink Velddrif Riverside Guesthouse het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 11:00 tot 14:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Voortrekkerweg 133, Velddrif, 7365, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom