+14
Selfsorg in Tankwa Karoo

Ymansdam Plaas Akkommodasie

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 31 resensies

Uitstekend

Netheid
4.3
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.5
Veiligheid
4.8
Denise H
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2025

The perfect stop over en-route to the Tankwa. We so enjoyed our stay. A well-appointed farm cottage with a lovely setting. The plunge pool was most welcome after a long drive on a very hot, dusty day! Beautiful mountain view from the braai place and veranda.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ingrid R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

A peaceful isolated getaway from city life. Comfortable and adequate.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Shirley R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2025

Vreeslik lekker en baie mooi! Sien julle definitief weer. Die beautiful plekkie in die middel van niks, maar kos vir die siel. Die stilte en die skoonheid van die Noord-Kaap en hulle mense laat jou voel of jy daar hoort!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Peet V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Des 2025

Stil, stil, stil. Besonderse plek in 'n besonderse deel van ons land. As jy op 'n plek wil gaan bly waar die klonte die hardste geluid maak en waar jy aan die sterre kan vat, is hierdie die plek vir jou. Huisie is baie gemaklik en die swembad 'n lewensredder. Die Tankwa is 'n harde plek met warm mense. Ons het dit baie geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Johanneke S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Des 2025

Mens voel of jy alleen die berg en die hemelruim besit vir 'n paar dae. Rus vir jou siel! Die huisie is klein en afgeleë en mens keer weer terug na 'n stadige ritme van lewe saam met die son en maan en die mooi veld en berge om mens.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Robin R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.4
Mrt 2025

Relaxing. It was a wonderful and peaceful stay. Perfect to relax and reset.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
1.0
Diens
1.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anet D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Verfrissend, vernieuwend en die beste ontspanning wat mens kan geniet. Ons het heerlik gebly. Baie dankie vir jou vriendelikheid en gasvryheid. Dit was 'n absolute unieke ervaring en verblyf. Ek is gaande oor so iets. Sal weer en weer teruggaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Michelle B
Lang verblyf Gesin met tieners
5.0
Jul 2024

Kos vir jou siel! Ymansdam is tussen nul en niks. Daar verloor jy net jou hart op die pragtige natuur! Die aande met al die sterre in die lug is hoendervleis mooi! Dankie .

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Brydon B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

For those who love rustic isolation. See stars.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Annette L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Lekker gerus! As jy van die natuur hou, is dit die regte plek. Skoon lug en pragtige staproetes. Die mooi rondom jou maak op vir die gebrek aan ons gewone geriewe. Baie hartlike ontvangs.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Mirandi Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 34

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf
R 950
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 950
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 950
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Ymansdam Farm, Calvinia, 8190, Noord-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 2 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7f286410a9e94474c4c1dcf5afebcd304082721a743d019526f6e8f75b1db104eff4e750012d4b064dec816025b71aea07f0?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag (plek vir 2) 31 5 1 5 Ymansdam Farm Calvinia 8190 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -32.08477796541 19.964210762407
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang