Pick your preferred language

English

Afrikaans

Gastehuis in Beaufort-Wes

Young's Halfway House

Resensies

4/ 5

Gebaseer op 192 resensies

Baie goed

Netheid
4.1
Ligging
3.8
Waarde vir geld
3.8
Diens
4.2
Veiligheid
4.1
Levona L
1 nag Gesin met tieners
5.0
Des 2025

Very good and safe. It was clean, safe and comfortable. Maybe they can improve by providing coffee and tea.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ronel B
1 nag Gesin met tieners
5.0
Des 2025

Aangenaam, gasvry, skoon, netjies en veilig. Ontvangs was vriendelik, gerieflik geleë naby winkelsentrums en wegneem ete plekke.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lizette B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2025

Waarde vir geld. Is maar bietjie beknop, maar jy kry waarvoor jy betaal en die foto's van die kamers is op die webtuiste. Die gasheer is baie gaaf en vriendelik. Al wat bietjie aandag nodig het, is die dreine buite die kamers; daar hang so 'n rioolreuk die hele tyd. Parkering is ook beknop, veral al daar parkeer groter voertuie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Selma T
1 nag
5.0
Sep 2025

Veilige, netjies en gerieflik. Ja, baie lekker gebly en die ontbyt was heerlik en die dames in die restaurant vriendelik. By ontvangs is ons baie vriendelik ontvang.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Kate G
1 nag
5.0
Jul 2025

Accommodating, friendly and clean. Our staff always enjoys the stay on our way to the Cape.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elizabeth C
Kort verblyf
5.0
Jun 2025

Dankie ontvang, baie professioneel. Die verblyf was baie aangenaam, ek kon weer my familie sien, al was dit vir 'n begrafnis.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ursulla S
1 nag Gesin met tieners
5.0
Apr 2025

Pleasant. Convenient and en route. Friend.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
1 nag
5.0
Jan 2025

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Monique C
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Des 2025

Vriendelike diens van die inloop slag af. Kamer silwer skoon en gemaklik. Baie lekker gebly. Het alles wat jy nodig het vir 'n goeie nagrus.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Mpho M
1 nag Gesin met klein kinders
4.8
Des 2025

The room was hot even with a fan but I can definitely stay there again. Our stay was great, I was travelling with my two children and looking at the price we paid for the whole family, the price was affordable. The staff were friendly and the place was clean.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4/5

Melony Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 192

Op LekkeSlaap 12 jaar

Vanaf
R 760
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 760
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 760
per nag, vir 2 mense
Bespreek

143 Donkin Street, Beaufort West, 6970, Wes-Kaap

Sien kaart
  • 86 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDE4MGMzNTQwLWM1NTgtNDUwMC1hZmU2LTY3MWVhM2IzMjg4ZQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R760 per nag, vir 2 mense 192 5 1 4 143 Donkin Street Beaufort West 6970 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -32.355537404771 22.583829760552
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang