+11

HarteHuis

Selfsorg
Spesiale Aanbod 25% af

Kry 25% af. Geldig vir verblyf vanaf 8 Des 2025 tot 17 Jan 2026.

  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 110 General Dan Pienaar Road, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
  • Vanaf R1 000 R750 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

HarteHuis bied gemaklike selfsorgverblyf in 'n ruim kothuis in Bloemfontein, Vrystaat. Ideaal vir sakelui of ouers met skoolgaande kinders.

Hierdie eenheid bied slaapplek vir 2 gaste en bestaan uit 1 slaapkamer en 1 badkamer. Die slaapkamer is gemeubileer met 'n dubbelbed, en die badkamer is toegerus met 'n stort, wasbak en toilet.

Die leefarea het 'n oopplan-ontwerp met 'n volledig toegeruste kombuis, insluitend 'n gasstoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware. Die sitarea is gemeubileer met gemaklike sitplek, 'n TV en gratis WiFi.

Buite het gaste toegang tot 'n pragtige tuin - perfek om oggendkoffie te geniet.

Veilige parkering bied gemoedsrus dwarsdeur u verblyf.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
TV
Volledige kombuis
DStv

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 2 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Anne-Marie Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 2

Op LekkeSlaap 4 maande

Ligging

  • 110 General Dan Pienaar Road, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
  • Gaste dink HarteHuis het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 000
R 1 000 R 750
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf R1 000
R 1 000 R 750
per nag (plek vir 2)
Vanaf R1 000
R 1 000 R 750
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 110 General Dan Pienaar Road, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2473383bb7452a9a8ddde0d9843e5cfe1fc238cd3d8a72dc49f8958c17ba889760baaeb5296665bbb719336c17876e9fcd39?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 000 nouVanaf R750 per nag, vir 2 mense 2 5 1 5 110 General Dan Pienaar Road Bloemfontein 9301 Vrystaat 021 201 8901 13:00-19:00 10:00 -29.0822634 26.2070523

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang