YS Bos Hys

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 54 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
5.0
Kaitlin T
Kort verblyf
5.0
Okt 2025

It was a private setting which made it a lot more enjoyable. I would recommend YS Bos Hys to everyone. We had a fantastic stay. Such a beautiful experience.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Peter J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Fantastic, enjoyable, loved seeing the animals at the premises. Beautiful and relaxing.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marzanne S
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jun 2025

Verblyf in die hart van die wildernis! Verblyf in Bos Hys was werklik 'n ervaring om te koester. Die huis is stylvol en gemaklik ingerig met 'n pragtige uitsig oor die bos. Sal beslis weer terug daar tuisgaan!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Peter J
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Apr 2025

What the body and soul needs. It was fairly tranquil. A lovely spot with animals all around. The house was very clean.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Petrus S
Kort verblyf
5.0
Mrt 2025

Excellent. Fantastiese fasiliteit, sal dit enige tyd aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jolanie G
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Feb 2025

Dit was 'n heerlike naweek. Die kommunikasie en aanwysings was uitstekend. Die huis is pragtig en goed geleë. Sal definitief die huis kan aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Yolandi C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Heerlik gerus. Ons het lanklaas so lekker gebly soos by Ysbos hys! Die huis is baie mooi, netjies en skoon, met alles wat mens kan nodig kry. Baie privaat met die mooiste Bosveld om jou. Die diere wei reg teen die huis. Ons sal vir seker weer teruggaan!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

René T
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Jun 2025

Baie rustig en alles wat jy nodig het. Baie lekker gebly, sal dit aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Christa V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Jan 2025

Lieflike plekkie in bos naby stad. Heerlik gebly. Goed toegerus. Stortkoppe in beide badkamers kan vervang word, is uitgedien en spuit onbevredigend, veral handstortkop in en-suite badkamer. . Volgens die advertensie is daar DSTV, wat egter nie die geval is nie. Voëlkyk paradys! Stoep voor en agter huis om son te volg of ontvlug na behoefte. Heelwat diere reg van stoep besigtig. Wonderlik rustige, rusplek.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Anonieme gas
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.4
Jul 2025

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Peter Geverifieer

Eiendomme 5

Resensies 138

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
R 5 400
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 5 400
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 5 400
per nag (plek vir 6)
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Laksman straat, Dinokeng Game Reserve, Cullinan, 1000, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8a5f479e81b11e32b0077bcb27e92cf3a1c760e75654de7dfe06212122ceaf833b0ce2a2fa194250da875725eaf75e9b2c82?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R5 400 per nag, vir 6 mense 54 5 1 5 Laksman straat Dinokeng Game Reserve 1000 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.373701659148 28.405310697569

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang