8 gaste
4 slaapkamers
6 beds
4 badkamers
- 8 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - R516, Mabalingwe Nature Reserve, Bela Bela, 0480, Limpopo Sien kaart
Beskrywing
Mabalingwe Zazus Perch PRM056 is 'n hoogs eksklusiewe en moderne, nuutgeboude bosveldhuis aan die agterkant van die Mabalingwe-natuurreservaat en dit bied maklike toegang tot die nabye gholfbane soos Elements en Zebula Country Club.
Die huis bied slaapplek vir tot 8 gaste in 4 slaapkamers. Elke slaapkamer is elegant versier en beskik oor 'n en suite-badkamer. Die moderne oopplan-kombuis is ten volle toegerus met 'n yskas, 'n stoof, 'n oond, eetgerei, breekware en 'n aparte opwaskamer. Gaste het toegang tot 'n groot leefarea en eetarea en ruim dek met 'n randvloeiswembad. Die dek bied ontsagwekkende uitsigte oor die bosveld en rivier.
Daar is 'n privaat wildkyk-voertuig beskikbaar vir gaste teen 'n ekstra koste. Alle linne en handdoeke word voorsien. Bring asseblief jou eie swemhanddoeke.
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.3/5
Antoinette Geverifieer
Eiendomme 12
Resensies 33
Op LekkeSlaap 11 jaar
Ligging
- R516, Mabalingwe Nature Reserve, Bela Bela, 0480, Limpopo
- Gaste dink Mabalingwe Zazus Perch PRM056 het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
R516, Mabalingwe Nature Reserve, Bela Bela, 0480, Limpopo
Sien kaart- 8 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang