Zazu's Perch

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Zazu's Perch is 'n hoogs eksklusiewe en moderne, nuutgeboude bosveldhuis aan die agterkant van die Mabalingwe-natuurreservaat en dit bied maklike toegang tot die nabye gholfbane soos Elements en Zebula Country Club.

Die huis bied slaapplek vir tot 8 gaste in 4 slaapkamers. Elke slaapkamer is elegant versier en beskik oor 'n en suite-badkamer. Die moderne oopplan-kombuis is ten volle toegerus met 'n yskas, 'n stoof, 'n oond, eetgerei, breekware en 'n aparte opwaskamer. Gaste het toegang tot 'n groot leefarea en eetarea en ruim dek met 'n randvloeiswembad. Die dek bied ontsagwekkende uitsigte oor die bosveld en rivier.

Daar is 'n privaat wildkyk-voertuig beskikbaar vir gaste teen 'n ekstra koste. Alle linne en handdoeke word voorsien. Bring asseblief jou eie swemhanddoeke.

Slaapplek

'n Bespreking by Zazu's Perch sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer 3 - Huisves 2 persone
1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer 4 - Huisves 2 persone
1 x Koningingrootte-bed

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Zazu's Perch gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R4 950 per nag (plek vir 8)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]