+47

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 18 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Amanda H
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2026

A gem in the city. Arina from Zebra Cottage is an awesome host. She not only provided us with the usual tea and coffee, there was delicious bread and sandwich ingredients, which we were so grateful for. The cottage was spotlessly clean and beautifully furnished. We wanted for nothing. Our stay was especially memorable with the wildlife across the road. Thank you, Arina, for your exceptional hospitality.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Francois en Arina
Zebra Cottage
Thank you for your kind words. It was a pleasure to host you and your family at Zebra Cottage. We are grateful that you enjoyed a memorable stay with us. Safe travels.

Riekie D
1 nag Gesin met tieners
5.0
Nov 2025

Pragtig, ongelooflike aandag tot detail van die bespreking tot die blyplek. Ons het heerlik gebly, die vars broodjie was 'n hoogtepunt.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Francois en Arina
Zebra Cottage
Dankie Riekie vir jou positiewe terugvoer. Altyd 'n plesier vir ons om te weet dat ons gaste waarde vir hulle geld ontvang het by Zebra Cottage. Veilige reise.

Kobus V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2025

Rustig, modern, en prakties reg langs die natuur. Zebra Cottage is 'n moderne huisie, smaakvol opgemaak, reg oor die pad van Moreleta Kloof natuurreservaat. In die aande kan mens soms zebras, volstruise, en bokke van die agterstoep af sien terwyl jy sundowners geniet. Arina gaan uit haar pad uit om mens te laat welkom voel. Ek kan dit met 'n oop hart aan enige iemand aanbeveel wat deur Pretoria ry iewers anders heen, of vir iemand wat vir 'n paar dae wil voel asof hul die besige stadslewe agtergelaat het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Francois en Arina
Zebra Cottage
Baie dankie vir die pragtige resensie, Kobus. Dis altyd vir ons lekker om van die tevredenheid van ons gaste te hoor. Die natuur op jou agterstoep in die stad maak Zebra Cottage spesiaal. Veilige reise

Erica P
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

Het eke minuut daar geniet!!!! Dit is by verre die beste toegeruste blyplek wat ons noggehad het. Netjies, stylvol ens ens.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Francois en Arina
Zebra Cottage
Baie dankie vir julle terugvoer, Erica. Ons is bly om te hoor Zebra Cottage was ook vir julle rolstoel-vriendelik gewees. Dit was vir ons ook 'n plesier om julle te kon huisves. Veilige reise!

Janet S
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Feb 2025

Highly recommended. We had an amazing time. Really a home away from home. Zebra Cottage is very safe and secure for pets as well. Owners are very welcoming. Will certainly be back.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Francois en Arina
Zebra Cottage
Thank you for your support and kind words. It means a lot to us that you enjoyed your stay at Zebra Cottage. Your feedback is a great encouragement for the Zebra Cottage team. Safe travels.

Cindy S
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jan 2025

Sal dit hoogs aanbeveel. Area is baie stil. Woning is baie netjies en skoon. Huis ten volle toegerus.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Francois en Arina
Zebra Cottage
Baie dankie vir die terugvoer. Ons is bly julle het julle tyd in Pretoria geniet. Veilige reise!

Alex T
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Des 2024

Wow. Amazing stay. Will just put ceiling fans for the other two rooms!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Francois en Arina
Zebra Cottage
Thank you for the positive feedback. We have the ceiling fans for room 1 and 2 on our wishlist, we’ll let you know when we install them. Safe travels.

Carisna A
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Sep 2024

Dit was 'n fees! Ons het so lekker gebly by Zebra Cottage!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Francois en Arina
Zebra Cottage
Baie dankie vir julle waardering vir Zebra Cottage. Ons is bly om te hoor julle het lekker gebly en geslaap by Zebra Cottage. Veilige reise!

Juanita O
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Werklik 5 ster! Dit is regtig 'n stukkie paradys in die stad. Sal dit vir seker aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Francois en Arina
Zebra Cottage
Dit was goed om julle te ontmoet. Baie dankie vir die positiewe terugvoer, ons waardeer dit en alle sterkte vir julle vorentoe. Veilige reise!

Willem L
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2024

Onverbeterlik! Alle verwagtinge oortref!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Francois en Arina
Zebra Cottage
Baie dankie vir die kort en kragtige boodskap, Willem. Dit was vir ons aangenaam om julle by Zebra Cottage te ontvang en ons sien uit na julle volgende besoek. Veilige reise!

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Francois en
Arina

Eiendomme 1

Resensies 18

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf
R 1 600
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 600
per nag (plek vir 4)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 600
per nag (plek vir 4)
Bespreek

8 Palmiet Street, Moreletapark, Pretoria, 0181, Gauteng

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 4 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 09:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa7536772526e2d374c786c9ee83e68b5098980dd389c198e8b3e5ac0e678f744d138bd32de713c17486a3487f1b393206c55?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 600 per nag (plek vir 4) 18 5 1 5 8 Palmiet Street Moreletapark 0181 Gauteng 021 201 8901 14:00-20:00 09:00 -25.81749892601 28.29157859087

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang