Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Prys sluit in
- Double Rooms
- B&B
- Twin Rooms
- B&B
- Enkel
- B&B
Huisreëls
Ontbyt word weeksdae tussen 07:00 en 08:00 in die eetkamer bedien. Laat weet die bestuur asb. vooraf indien jy enige kosvoorkeur het, soos dat jy 'n vegetariër, Halaal, diabeet, ens. is.
Zebra Guest House bied middagete-pakkies en aandete op versoek.
Kansellasiebeleid - Gaaf
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
9 Peter Mokaba Street, Onverwacht, Lephalale, 0557, Limpopo
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Slaapplek vir 7 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 11:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang