4 gaste
2 slaapkamers
3 beddens
1 badkamer
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Slaapplek vir 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Zeezicht 204, 34 Beach Boulevard, Bloubergstrand, Cape Town, 7439, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Zeezicht 204 bied selfsorgverblyf in 'n veilige seefrontwoonstelgebou in die gewilde area Bloubergstrand. Dit spog met 'n pragtige see-uitsig met Tafelberg en Robbeneiland in die agtergrond.
Die woonstel bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers, 1 badkamer, 'n kombuis en leefarea. Die hoofslaapkamer het 'n ekstra lang koninggrootte-bed en 'n see-uitsig. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Gaste deel 'n badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Alle linne en badhanddoeke word voorsien.
Die oopplan-kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, wasmasjien, mikrogolf, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die kombuistoonbank dien ook as 'n etenstafel en hierdie area lei na die oopplan-leefarea met 'n sitkamerstel en 'n platskerm-TV. 'n Ecoflow-battery hou die TV, WiFi en 'n lampie aan die gang gedurende beurtkrag.
Die vensters bied 'n wonderlike see-uitsig en die kompleks het 'n gemeenskaplike swembad en braai-area. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koninggrootte-bed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Robert Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 14
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- Zeezicht 204, 34 Beach Boulevard, Bloubergstrand, Cape Town, 7439, Wes-Kaap
- Gaste dink Zeezicht 204 het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Zeezicht 204, 34 Beach Boulevard, Bloubergstrand, Cape Town, 7439, Wes-Kaap
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Slaapplek vir 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang