ZenCapeTown Forest Retreat
2 gaste
1 slaapkamer
1 bed
1 badkamer
- 2 gaste
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - 2 Coral Close, Hout Bay, Cape Town, 7806, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
ZenCapeTown Forest Retreat is 'n selfsorghouthuisie in die woud en rus teen die berg in Houtbaai, Kaapstad.
Dié woudwegbreek het slaapplek vir 2 gaste en beskik oor 1 slaapkamer, 1 badkamer, 'n kombuis en 'n leefarea. Die boonste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n platskerm-TV en bied toegang tot 'n privaat balkon. Die badkamer is onder en het 'n stort, toilet en 'n wasbak.
Daar is 'n yskas-vrieskas, oond, gasstoof, mikrogolf, wasmasjien, skottelgoedwasser, tee- en koffiemaakgeriewe en basiese eetgerei en breekware in die kombuis. Die sitarea het rusbanke en 'n lessenaar, en die eenheid het WiFi. Daar is buitemeubels op die stoep en hier kan gaste 'n uitsig op die berg, oor die lowerryke tuin en die swembad wat met natuurlike fonteinwater gevul is geniet.
Die gasbraai is tot gaste se beskikking en gaste het ook veilige parkeerplek agter 'n hek. Die verblyf is ideaal vir gaste wat op soek is na 'n rustige wegbreek in die natuur.
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
5/5
Tamsin Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 1
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- 2 Coral Close, Hout Bay, Cape Town, 7806, Wes-Kaap
Toeganklikheid
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
2 Coral Close, Hout Bay, Cape Town, 7806, Wes-Kaap
Sien kaart- 2 gaste
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang