Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Zevenbosch Guest Villa

Selfsorg
Winteraanbod 10% af

Kry 10% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 7 Jun 2024 tot 31 Jul 2024.

  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langverwacht-weg, Kuilsrivier, Kaapstad, 7579, Wes-Kaap
  • Vanaf R4 500 R4 050 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Zevenbosch Guest Villa bied ongelooflike verblyf tussen die wingerde. Dit is die perfekte plek vir gaste wat opsoek is na rustigheid en asemrowende uitsigte oor Kaapstad en, in die verte, op Tafelberg.

Hierdie dubbelverdieping-villa bied slaapplek aan 6 gaste (met 'n maksimum van 4-dae besoekers wat toegelaat word) en beskik oor 3 slaapkamers en 3 en suite-badkamers. Elke slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en die badkamers het elk 'n stort of 'n bad of albei. Die kombuisie op die boonste verdieping is met eetgerei, breekware, glasware, 'n yskas, mikrogolfoond, koffiemasjien, stoof en 'n ketel toegerus.

Die oopplan-leefarea het 'n TV met die volle DStv-pakket. Die groot kombuis, eet- en sitarea op die onderste verdieping lei na 'n onderdakstoep met pragtige uitsigte. Gratis WiFi word ook voorsien. Die huis spog met 'n sondek op die boonste verdieping, asook 'n plonspoel. Veilige parkeerplek is beskikbaar.

Zevenbosch Guest Villa is naby die Zevenwacht-wynlandgoed en -restaurant wat ontbyt, middagete en aandete bied. Bakwena Spa is ook op Zevenwacht Wynlandgoed geleë. Langverwacht en Haasendal Gables Winkelsentrums is naby Zevenbosch.

Zevenbosch is 'n gewilde venue vir troues, funksies en geleenthede. Die geleentheidsbestuurder moet gekontak word om die bykomende kostes te bespreek.

Kamer-opset

Kapasiteit: 6 Aantal kamers: 3 Aantal badkamers: 3
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Badkamer 1
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Bad, Toilet
Badkamer 2
En-suite  - Slaapkamer 2
Stort, Bad, Toilet
Badkamer 3
En-suite  - Slaapkamer 3
Stort, Bad, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Badkamer

  • En-suite
  • Seep

Eenheidgeriewe

  • Verekombers

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Opsomming van Resensie

1.2 uit 5van 1 resensie vir Zevenbosch Guest Villa
Netheid
1.0/5
Diens
1.0/5
Ligging
2.0/5
Veiligheid
1.0/5
Waarde vir geld
1.0/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

1.2/5

Wendy Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 1

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • Langverwacht-weg, Kuilsrivier, Kaapstad, 7579, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R4 500
R4 500 R4 050
per nag (plek vir 6)
Vanaf R4 500
R4 500 R4 050
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langverwacht-weg, Kuilsrivier, Kaapstad, 7579, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc82ccf9a20f3390807da88d9cea8635707f7877424a42bb838fbd49efd7f831ea95541df6fb7fbd80a0d6edb8cfb90b1c27e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R4 500 nouVanaf R4 050 per nag (plek vir 6) 1 5 1 2 Langverwacht Road Kuilsrivier 7579 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -33.928554 18.72635
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem