Zimbali Lakes Boulevard Suite 127
2 gaste
1 slaapkamer
1 bed
1 badkamer
- 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 13 Albizia Drive, Zimbali Lakes Boulevard Suites, Ballito, 4418, KwaZulu-Natal Sien kaart
Beskrywing
Zimbali Lakes Boulevard Suite 127 is 'n bekoorlike selfsorgwoonstel in 'n veilige kompleks in Ballito. Dit is net 'n entjie vanaf die strand, restaurante en King Shaka Internasionale Lughawe en ideaal vir sakereisigers en vakansiegangers.
Dié woonstel het lugversorging, slaapplek vir 2 gaste en beskik oor 'n oopplan-slaaparea met 'n en suite-badkamer. Die slaaparea het 'n koningingrootte-bed en 'n badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Linne en badhanddoeke word voorsien.
Die kombuis is met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, ketel, broodrooster, yskas-vrieskas en 'n wasmasjien toegerus. Die sitarea het 'n gemaklike rusbank, 'n TV en toegang tot gratis WiFi.
Die woonstel lei na 'n balkon met sitplek. Gaste het toegang tot die kompleks se gemeenskaplike swembad, braai-area, speelarea vir kinders en veilige onderdakparkeerplek.
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.3/5
Ragini Geverifieer
Eiendomme 32
Resensies 12
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 13 Albizia Drive, Zimbali Lakes Boulevard Suites, Ballito, 4418, KwaZulu-Natal
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
13 Albizia Drive, Zimbali Lakes Boulevard Suites, Ballito, 4418, KwaZulu-Natal
Sien kaart- 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang