Zonnekus Guesthouse
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 8 persone
- Geen kinders onder 2
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 6 Marais Street, Milnerton, Cape Town, 7441, Wes-Kaap
- Vanaf R1 250 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Zonnekus Gastehuis bied luukse selfsorgverblyf op die eienaar se eiendom in die kusvoorstad Milnerton, Kaapstad. Dit is ideaal vir sakereisigers en vakansiegangers wat op soek is na 'n gerieflike en ontspannende tuisbasis tydens hul besoek aan hierdie stad.
Die verblyf bestaan uit 3 selfsorg-ateljee-eenhede, almal met privaat ingange, veilige parkering, WiFi-toegang en en suite-badkamers. Boonop spog elke eenheid met 'n oopplan-uitleg met 'n gemaklike bed, 'n badkamer met 'n stort en 'n kombuisie wat toegerus is met 'n mini-yskas, induksiestoof, Nespresso en meer.
Gaste het toegang tot stoepareas met buitemeubels en Weber-braai by die superieure Ateljee. Hierdie eiendom is ongeveer 550 m van Milnerton-strand en Milnerton Gholfklub af. Plaaslike geriewe soos winkels, My City-busterminaal en restaurante is ook naby.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Deon Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 24
Op LekkeSlaap 11 maande
Ligging
- 6 Marais Street, Milnerton, Cape Town, 7441, Wes-Kaap
- Gaste dink Zonnekus Guesthouse het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 8 persone
- Geen kinders onder 2
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 6 Marais Street, Milnerton, Cape Town, 7441, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang