Beskrywing
Zonnenstrahl Kampterrein beskik oor 8 kampplekke met kragpunte en water by elke plek. Die ablusieblok het 2 badkamers, elk met 'n stort, toilet en 'n wasbak en 2 enkel toilette. Daar is braaigeriewe beskikbaar. Die kampterrein is beveilig deur 'n hek.
Oorsig van kamer/eenheid
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Prys sluit in
Kampeerplek Gaste moet hulle eie toerusting saambring.
Huisreëls
Troeteldiere word slegs toegelaat indien dit vooraf gereël word.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Oupa Rendo is 'n rustieke selfsorgeenheid op die Zonnestrahl kampterrein wat die ablusieblok deel. Die eenheid bied slaapplek aan 3 gaste. Die eenheid het 'n dubbelbed en 'n enkelbed. Die kombuisie is met 'n yskas, ketel, mikrogolf en eetgerei vir 3 gaste. Die kombuiswasbak by die ablusieblok word met ander gaste gedeel. Die ablusieblok het 2 badkamers, elk met 'n stort, toilet en 'n wasbak en 2 aparte toilette. Daar is braaigeriewe beskikbaar.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort, Toilet
Badkamer
Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Troeteldiere word slegs toegelaat indien dit vooraf gereël word.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Plot 371, New Street, Nieu Bethesda, 6286, Oos-Kaap
Sien kaart- Slaapplek vir 35 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang