+171
Selfsorg in Nieu-Bethesda

Zonnenstrahl Guesthouse

Resensies

4.1/ 5

Gebaseer op 40 resensies

Baie goed

Netheid
4.1
Ligging
4.2
Waarde vir geld
4.2
Diens
3.9
Veiligheid
4.4
Johan H
1 nag Saam met vriende
5.0
Des 2025

Heerlike kuier huis. Heerlik gekuier. Huis was ruim en skoon.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Liezl C
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Des 2025

Nieu Bethesda is waarlik 'n interessante dorp. Ons verblyf was heerlik. Heerlik gebly in die groot ruim huis.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rethea B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2025

Groot seën. Nieu Bethesda is 'n moet stop, dit is vir seker 'n hidden gem. Die antieke Zonnestrahl was vir ons 'n groot blessing. Die bad was so lekker en min plekke het lekker kussings en julle suvet en kussings was. Dankie daarvoor.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gustav P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Jun 2026

Oud wêreldse huise & landskap met gawe mense & rus vir siel. Geniet die stil & rustige Karoo met baie mooi landskap, met net genoeg restaurantjies/winkels om dit interessant te hou. Baie lekker gebly & gekuier!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Malinda
Zonnenstrahl Guesthouse
More Gustav Baie dankie vir die tyd wat julle geneem het om die resensie te skryf en dis wonderlik om te hoor julle het lekker gekuier. Dankie ook vir die direkte terugvoer aan ons, dit maak ons taak net baie makliker. Groete Zonnenstrahl-span

Marius V
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Jun 2026

Alles was goed en lekker. Ons het baie lekker oornag.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Malinda
Zonnenstrahl Guesthouse
More Marius Baie dankie vir julle terugvoer en hoop ons sien julle sommer gou weer. Ons gee aandag aan die netheid en glo ons kan daar ook 'n volle 5 bewerkstellig. Weer eens, baie dankie vir die terugvoer. Groete Zonnenstrahl Span

Jannie V
1 nag
5.0
Apr 2025

Siellerus. Verblyf was heerlik en rustig. Alles was in plek, skoon en netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marius C
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Sep 2025

The eenheid is ruim, gerieflik, goed toegerus en skoon. See stars.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lenka C
1 nag Gesin met klein kinders
4.4
Des 2025

Stil karoonagte met hout wat kraak onder jou voet. 'n Belewenis. Heerlik gebly. So outentiek.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Pieter H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.2
Des 2025

Zonnenstrahl was alles wat ons verwag het en meer. Baie netjies, gawe personeel. Ons het vir 2 aande baie lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Piet S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.0
Des 2025

Goed toegeruste woning met 'n lang geskiedenis. Karaktervolle ou woning met 'n lang geskiedenis. Goed toegerus en gerieflik. Goeie verblyf om Nieu-Betheda te verken.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Malinda Geverifieer

Eiendomme 7

Resensies 338

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf
R1 200
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R1 200
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Plot 371, New Street, Nieu-Bethesda, 6286, Oos-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 9 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf6f2be8529ef883c15a080071b3a9213b0b98ed93699695af356fc0f7ef0cecadba984ab7926526a5cae617329a567256a46?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag, vir 2 mense 40 5 1 5 Plot 371 New Street 6286 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -31.873355072597 24.551473904068
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang