Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Zonnenstrahl Guesthouse

Opsomming van Resensie

3.9 uit 5van 26 resensies vir Zonnenstrahl Guesthouse
Netheid
3.8/5
Diens
3.5/5
Ligging
4.0/5
Veiligheid
4.2/5
Waarde vir geld
4.0/5
Jacques D - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
2/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Jacques D
Gesin met tieners

Eenvoudig.

Pragtige antieke meubels.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Willie E - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willie E
Saam met vriende

Pragtige verblyf, goed geleë.

Baie goeie vooraf kommunikasie en baie vriendelike ontvangs. Was baie koud maar die verwarmer, kaggel en warmkomberse het baie gehelp.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Riana W - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riana W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Oornagbestemming, gerieflik, netjies.

Pragtige antieke styl meubels, ruim vertrekke, welige en rustige tuin. Linne en handdoeke heerlik vars. Ideaal vir oornag op die lang pad kus toe.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Zonnenstrahl Guesthouse se terugvoer

Baie dankie, waardeer positiewe terugvoer.

Zonnenstrahl Guesthouse
Etienne V - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
1/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Etienne V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Geen kombuis nie.

Lekker, ruim, maar geen kombuisgeriewe nie! Onaanvaarbaar!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Zonnenstrahl Guesthouse se terugvoer

Goeie dag

Dit word baie duidelik op die webwerf getoon dat Oupa Alph nie 'n kombuis het nie.
Indien u 'n kombuis benodig is u baie welkom om Oupa Barend te bespreek.

Zonnenstrahl Guesthouse
Loanda R - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
3/5
Loanda R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Oupa Alpha was heel gemaklik en ruim.

Ons was tuis in Oupa Alpha deel. Alles is daar vir selfsorg, maar daar is geen wasbak om skottelgoed te was nie. Geen asblik in kombuis. Geen diens oor 5 dae nie. Trap by toilet 'n gevaarlike struikelblok. Die plek kort 'n behoorlike spring clean.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hannes L - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
5/5
Ligging
1/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Hannes L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Bitter lekker.

Ek het van die plek self gehou en dit was vir my mooi en netjies en ons was baie mooi gehelp met die inteken. Algeheel goeie diens. Baie dankie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Bendri G - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bendri G
Gesin met klein kinders

Heerlik gekuier!

Baie mooi ou huis en dorpie, sal beslis weer kom kuier!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Zonnenstrahl Guesthouse se terugvoer

Baie dankie. Waardeer terugvoering.

Zonnenstrahl Guesthouse
Callie H - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Callie H
Enkelreisiger

Netjies, skoon. Baie ruim.

Goed geleë, maklike in check en oorgenoeg spasie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Zonnenstrahl Guesthouse se terugvoer

Baie dankie vir u terugvoer. Waardeer baie.

Zonnenstrahl Guesthouse
Daleste E - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Daleste E
Saam met vriende

Baie lekker.

Lekker groot woning - ideaal vir 'n groot gesin of twee.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Daan L - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Daan L
Gesin met klein kinders

Baie lekker.

Gasvry. Baie goed, baie lekker.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hennie S - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hennie S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitsonderlik en interressant.

Het ons verblyf baie geniet. Weer terug in tyd gegaan. Ook die moeite werd om die gallery en brouery te besoek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Meent B - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Meent B
Gesin met klein kinders

Pragtige ou huis in 'n wonderlike dorp!

Ons is baie vriendelik ontvang deur die opsigters, Elize en Japie. Die huis is ruim en vol karakter met alles wat mens nodig het vir 'n selfsorgvakansie. Aangesien ons op 'n koue nag daar oorgeslaap het, was ek bietjie bekommerd dat ons sou koud slaap, maar my vrees was ongegrond aangesien daar twee kaggels is, en elke slaapkamer het 'n olieverwarmer, elektriese warmkomberse op die beddens en warm beddegoed.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Zonnenstrahl Guesthouse se terugvoer

Baie dankie vir die terugvoer. Dit help ons om net nog beter te wees.

Zonnenstrahl Guesthouse
Johan V - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
5/5
Johan V
Saam met vriende

Rêrig spesiaal.

Die karavaanpark is rêrig spesiaal, BAIE netjies maar nie seker of dit so veilig is nie. Baie mense wat net rondhang in die straat. Jou beste opsie in die dorp.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Koert V - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Koert V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Nalatig.

Beddegoed was nie nuut en skoon nie, ons moes lang rooi hare uit die bed trek. Omdat die vertrek vir slegs 2 bedoel is sal mens met nature dalk met die deur oop slaap wat lei na die sitkamer. Oor die rede kon ons nooit die geiser se skakelaar opspoor wat agter die oop deur weggesteek staan nie. Ons het toe die karavaanpark se badkamers toe gebruik om eers te laat die skakelaar op te spoor. Die plek is oorval met muskiete. 'n Citronella-kersie of iets sou waardeer word wat sou help dat die slaap ons oorval het wat heel aand weggebly het. Daar is 'n kaggel, maar so 4 stukkies hout sal waardeer word vir net 'n bietjie atmosfeer. Dit hoef nie 'n sak vol te wees nie. Die koffiepunt was pateties. Goedkoop Ricoffy en net een sakkie rooibos. Die groter huis is swak opgedeel in twee so mens kan die groter kant bedoel vir 6 mense of so se geraas hoor. Om dit te kroon kry 'n mens 'n e-pos van die eienaar om die ontvangsdame (Elize) 'n uur voor aankoms te kontak. Maak mens so dan word instruksies half power oor 'n foon teen die spoed van lig uitgebulder, net om te ontdek dat niemand daar vir jou sal inwag nie, maar eerder is dit jy wat op 'n skattejag moet gaan vir die sleutel iewers weggesteek. In kort, nie sommer weer sal ek van die gastehuis gebruik maak nie, alhoewel vir die karavaanpark sal ek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Pieter V - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
1/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Pieter V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Kliëntediens is minimaal en die krag trip sodra die waterverhitter aanskakel saam met 'n ander elektriese toestel.

Moes bykans 'n uur wag om toegang tot die eenheid te kry. Die eienaar beantwoord geen selfoon nie en daar is ook nie geriewe om die bestuurder te akkommodeer op die perseel om gaste te ontvang of te help nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Margaret E - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Margaret E
Saam met vriende

Magical place but not as friendly as expected.

No contact was made re the key - if the couple in the adjacent room had not arrived at the same time as we did, we would not have been able to get in. No fire tongs etc for fireplace. No provision was made like lagging pipes or warning guests of the possibility of pipes icing up. We were left with no water to make coffee/bath or even flush the toilet!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anné G - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Anné G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Koue weer, warm verwelkoming!

Twee bitterkoue nagte in die Oupa Alph-eenheid spandeer. Toe ons die eerste aand in die bed klim, besef ons die elektriese kombers is aangeskakel voor ons aankoms. Ons het baie welkom gevoel, en baie dankbaar! Buiten die koue het ons ons kuier baie geniet en sal definitief Zonnenstrahl Gastehuis aanbeveel. Ons het baie veilig gevoel en die stilte was heerlik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Saam met eggenoot / lewensmaat
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gary E - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Gary E

Die huis is mooi maar het werk en liefde nodig.

Daar was niemand om die gaste te verwelkom nie en ek was gevra om die ander gaste se sleutels vir hulle te gee. Die plek het TLC nodig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Surieta E - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Surieta E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Misleidend, nie eers koffie en tee, of seep in badkamer nie.

Pragtige huis met baie potensiaal! Kort net afronding!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Zonnenstrahl Guesthouse se terugvoer

Goeie dag,
Ek verstaan nie want ons het koffie, suiker en melk uitgesit.
Het jul dit nie gesien nie.

Die huis is 200 jaar oud, so nogal 'n challenge om dit reg te hou.

Zonnenstrahl Guesthouse
Liezel W - Nov 2017
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
3/5
Liezel W
Saam met vriende

Ontspan.

Die huis was baie gerieflik en ons het 'n heerlike ontspanne naweek gehad. Die huis is aan die buitekant van die dorp self, so is 'n bietjie ver om te stap na die dorp self, maar ook nie regtig 'n probleem. As ek nou baie krities moet wees dan was die yskas nie mooi skoon, die ketels kon ons nie gebruik, het 'n goeie “descaling” nodig, so het heel naweek met pot op stoof water gekook. Die bank in die sitkamer naaste aan die kaggel is op sy laaste, baie stukkend en lendelam. 'n Ekstra swartsak vir vullis sou gaaf gewees het. Die huis is baie oud en dat vensters en deure nie mooi toemaak is te verstane. Geen diefwering op vensters en deure behalwe een deur. Stort lek baie en maak die vloer baie nat. Die tuin is lieflik en was heerlik om buite onder die wilgerboom te sit. Pragtig met die koppie agter die huis.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johan S - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Johan S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie statige en gerieflike verblyf.

Dit is 'n baie mooi en statige ou huis met 'n mooi en versorgde tuin, in aggenome dat dit 'n baie ou huis is. Alles is goed versorg en dit is in 'n rustige omgewing, bietjie eenkant van die res van die dorp, maar binne loopafstand. Dit het 'n baie mooi uitsig op die omgewing. Die huis is baie ruim en is redelik goed toegerus vir selfsorg.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lappies L - Mei 2017
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Lappies L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig.

Kombuis bestaan net uit ketel en mikrogolfoond. Geen opwasgeriewe nie. Hulle doen dit elke oggend.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Helena B - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Helena B
Saam met vriende

Wonderlike huis om die omgewing in te neem.

Gemaklik en kuier-vriendelik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Zonnenstrahl Guesthouse se terugvoer

Baie dankie vir die mooi woorde, dit word waardeer.

Zonnenstrahl Guesthouse
Annali G - Aug 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annali G

Heerlike naweek in die koue Karoo in 'n groot gerieflike huis!

Dit was 'n heerlike naweek in 'n groot, gerieflike huis met alles wat ons nodig gehad het om saam met ons familie te kuier!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Louise H - Aug 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Louise H
Saam met vriende

Beautiful, historical house with character.

Really lovely and comfortable, but some repairs need doing. Jacques was a wonderful help with wood and he made sure the house was clean and full of flowers! Thank you, Jacques!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf R1 200
R1 200 R1 080
per nag, vir 2 mense
Vanaf R1 200
R1 200 R1 080
per nag, vir 2 mense
Vanaf R1 200
R1 200 R1 080
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Plot 371, New-straat, Nieu-Bethesda, 6286, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf6f2be8529ef883c15a080071b3a9213b0b98ed93699695af356fc0f7ef0cecadba984ab7926526a5cae617329a567256a46?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 200 nouVanaf R1 080 per nag, vir 2 mense 26 5 1 4 Plot 371 New Street 6286 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -31.873355072597 24.551473904068