+29
Rugsakreisigerslosies in Hermanus

Zzzone Boutique Hostel

25% AF!
Winteraanbod
Bly 4 nagte en betaal slegs vir 3. Geldig vir verblyf vanaf 1 Mei 2026 tot 31 Jul 2026.
  • Slaapplek vir 10 gaste
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • 4 Harbour Road, Warrington Place, Hermanus, 7200, Wes-Kaap Sien kaart

Beskrywing

Zzzone Boutique Hostel is sentraal in die opwindende Hermanus geleë naby verskeie restaurante, kroeë en bestemmings.

Zzzone is ontwerp met jou rus in gedagte en bied 'n vars, slaapsentriese benadering tot die tradisionele rugsakreisigerslosies.

Die ruim kamers het elk 2 ekstra lang enkelbeddens met gehaltematrasse, ’n privaat verkoeler, verversings met basiese eetgerei en breekware, tee- en koffiemaakgeriewe, elektroniese kluis, plafonwaaiers en gratis WiFi.

Daar is ’n gemeenskaplike Chill Zone-sitkamer waar gaste kan ontspan en die WiFi benut, ’n dek en goed versorgde stort- en toiletgeriewe. Verder is daar 2 privaat badkamers met ’n stort, wasbak en toilet is beskikbaar.

Gaste kan die dek en die Chill Zone geniet.

Haaihokduik, bootvaarte en wyntoer-optelpunte is slegs 200 m van die instansie geleë en gedurende walviskykseisoen kan walvisse vanaf die dek gewaar word.


Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
WiFi
Bagasie-stoorplek
Openbare vervoer naby

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 10 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.9
Veiligheid
4.5

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Liesel Geverifieer

Eiendomme 12

Resensies 581

Op LekkeSlaap 16 jaar

Ligging

  • 4 Harbour Road, Warrington Place, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
  • Gaste dink Zzzone Boutique Hostel het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 093
25 % AF
R 1 093 R 820
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf R1 093
25 % AF
R 1 093 R 820
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf R1 093
25 % AF
R 1 093 R 820
per nag, vir 2 mense
Bespreek

4 Harbour Road, Warrington Place, Hermanus, 7200, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 10 gaste
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 11:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc41169453e229ee125be0f5146bb88ec435a968d501c86f80d9a8e3d9d1305c5e31a889712789aa4450a1d804dd826cda48e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 093 nouVanaf R820 per nag, vir 2 mense 10 5 1 5 4 Harbour Road Warrington Place 7200 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-21:00 11:00 -34.42092762283 19.241938915345
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang