Zzzone Boutique Hostel

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Zzzone Boutique Hostel is sentraal in Hermanus geleë naby verskeie restaurante, kroeë en opwindende bestemmings. Haaihokduik, bootvaarte en wyntoer-optelpunte is slegs 200 m van die instansie geleë en gedurende walviskykseisoen kan walvisse vanaf die dek gewaar word.

Zzzone is ontwerp met jou rus in gedagte en bied 'n vars, slaapsentriese benadering tot die tradisionele rugsakreisigerslosies.

Die ruim kamers is funksioneel ingerig. Daar is 2 ekstra lang enkelbeddens met top-gehalte matrasse, ’n privaat koeler, verversingspos met basiese eetgerei en breekware, tee- en koffiemaakgeriewe, elektroniese kluis, plafonwaaiers en gratis WiFi.

Daar is ’n Chill Zone-sitkamer waar gaste kan ontspan, ’n dek en goed versorgde stort- en toiletgeriewe.

2 privaat badkamers met ’n stort, wasbak en toilet is beskikbaar en tydgleuwe kan bespreek word.

Bestel 'n kontinentale ontbytpakkie en geniet dit op die dek in die Chill Zone of op pad na jou volgende bestemming.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Visvang
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  American Express
  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Persoonlike Kluis
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Parkeerplek

  •  Parkering Op Die Straat

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Zzzone Boutique Hostel gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R500 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za