Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Indien jy Airfield besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Airfield.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Airfield akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Airfield Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Airfield Akkommodasie

2 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Vanaf
R580
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Airfield

The Minimalist is 'n lieflike gastehuis in Benoni Airfield en dis net 15 km vanaf O.R. Tambo Internasionale Lughawe. Verblyf is beskikbaar in 4 eenhede. Elke eenheid het 'n dubbelbed met slaapplek vir 2. Drie van ...

Vanaf
R550
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Airfield

Nou en Dan Gastehuis is in 'n woonbuurt, Airfield, in Benoni geleë. Dit is net 15 km vanaf O.R. Tambo Internasionale Lughawe. Die verblyf is 'n bekoorlike kothuis met slaapplek vir 2 gaste. Die kothuis het 1 slaa...


Akkommodasie binne 10 km vanaf Airfield

Vanaf
R550
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Farramere, Benoni

Moye Guest House is net 8 km van die O.R. Tambo Internasionale Lughawe in die stil, lowerryke voorstad Farramere, oos van Johannesburg. Die gastehuis is ideaal geleë vir enkel- of sakereisigers, toeriste of paartji...

10% af Aanbod!
VanafR895
R806
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Benoni, Johannesburg

Summer Garden Guest House (The Flower Box) is die Northmead-woonbuurt in Benoni geleë. Die dorp is bekend vir sy historiese besienswaardighede en staproetes. Die verblyf beskik oor 8 stylvolle eenhede en 'n tweesl...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R500
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Benoni, Johannesburg

Lekke Cozy bied gehalteverblyf in Northmead, Benoni. Dis naby verskeie winkels, restaurante, doendinge en besienswaardighede en slegs 15 minute se ry vanaf O.R. Tambo Internasionale Lughawe. Die woonstel is op 'n r...

Vanaf
R650
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Benoni, Johannesburg

Aerodrome Lodge bied rustige verblyf in Northmead, Benoni. Verblyf is beskikbaar in kamers wat elk geskik is vir 2 gaste en het elk 'n privaat ingang. Die kamers het lugversorging, 'n koningingrootte-bed en 'n pri...

10% af Aanbod!
VanafR795
R716
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Farramere, Benoni

Summer Garden Guest House (The Palms) is in Farrarmere, Benoni geleë. Verblyf word gebied in 10 stylvolle kamers en 2 houthutte met privaat ingange en vee- en donsveerbeddegoed. 5 kamers het lugversorging. Elke k...

10% af Aanbod!
VanafR795
R716
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Farramere, Benoni

Summer Garden Guest House (Urban Jungle) is in Farramere geleë, die gewilde voorstad van Benoni. Verblyf word in 12 stylvolle kamers en ’n tweeslaapkamerwoonstel gebied. Kamergeriewe sluit veer- en donsduvets i...

Vanaf
R550
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Farramere, Benoni

Blyde Guest House bied oornagverblyf op die eienaar se perseel in Benoni, in Gauteng se Oos-Rand. Dié dorp net is 15 km vanaf O.R. Tambo Internasionale Lughawe en is naby hospitale, winkelsentrums, restaurante en b...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R890
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Benoni, Johannesburg

Beautiful Benoni Leisure Apartment is 'n Bali-styl selfsorgwoonstel, gerieflik geleë in Benoni, net 15 minute se ry van die OR Tambo Internasionale Lughawe af en bied maklike toegang tot hoofweë en winkelsentrums....

Vanaf
R625
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Benoni, Johannesburg

Zurich Garden Lodge bied gerieflike verblyf in 'n gastehuis en is in Benoni, in Johannesburg geleë. Dié gastehuis is 5 minute se ry vanaf Ski-World, Glynnwood hospitaal en Lakeside Mall. Verblyf beskik oor 5 gast...

Vanaf
R469
per nag, vir 2 mense
Lodge in Benoni, Johannesburg

Ecotel Lodge Benoni bied 'n gerieflike plek om weg te breek en te ontspan in Benoni aan die Oos-Rand van Gauteng. Die lodge is gerieflik geleë net 5 minute van die bekende Lakeside Shopping Mall af wat in die vorm ...

Vanaf
R900
per nag (plek vir 1)
Selfsorg in Farramere, Benoni

Karelize Self-Catering Suites Benoni is in Farrarmere, 'n voorstad in Benoni, Johannesburg geleë, en bied gehalte-verblyf aan sakereisigers en gesinne vir kort- en langtermynverblyf. Die suites is binne maklike ber...

Vanaf
R850
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Westdene, Benoni

Walts Place is geleë in die veilige Korsmans sluiting wat oor die Benoni Meer Gholfbaan uitkyk. Ons is slegs 15 km vanaf OR Tambo Internasionale Lughawe gelee en het ook maklike toegang tot die winkelsentrums, snel...

Vanaf
R1 000
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Rynfield, Benoni

Time Out bied gerieflike oornagverblyf in Benoni, 'n voorstad aan Gauteng se Oos-Rand. Die huis is naby O.R. Tambo Internasionale Lughawe, hospitale, hoofweë, restaurante, winkelsentrums en omliggende dorpe. Verbl...

Bladsy:
1
2
3
4
Wys 1 tot 15

Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za