Geverifieerde Resensie
Aliwal North
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Aliwal North bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 3.5 uit 5 gekry volgens 97 resensies.
"Aliwal is nie meer die plek wat hy jare gelede was nie, maar dit is 'n goeie oornagplek veral as jy op pad is na die Oos-Kaap. Ons het wel baie vriendelike hulp ontvang by die Vodacom-winkel waar ons iets moes gaan koop. "
"Aliwal Noord het baie agteruitgegaan die afgelope jaar van my vorige besoek. Ek gaan volgende jaar na ander alternatief kyk vir my volgende besoek aan Lesotho."