Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Indien jy Amalinda besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Amalinda.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Amalinda akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Amalinda Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Amalinda Akkommodasie

2 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Vanaf
R950
per nag (plek vir 2)
B&B in Oos-Londen, Amalinda

Nolapeace Bed and Breakfast is in 'n rustige voorstad, Amalinda, in Oos-Londen en bied gehalteverblyf aan vakansiegangers, sakereisigers en oornaggaste. Dit is binne maklike bereik van belangrike toegangsweë en tal...

Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Oos-Londen, Amalinda

Ubuntu B&B bied gerieflike B&B-verblyf naby die hoofweg in Amalinda, Oos-Londen. Mnr. en Mevrou Mahamba sal jou verwelkom en tuis laat voel. Die verblyf bestaan uit 14 kamers wat elk 'n en suite-badkamer het. Die ...


Akkommodasie binne 10 km vanaf Amalinda

Vanaf
R700
per nag (plek vir 2)
B&B in Oos-Londen, Haven Hills

Sleepwell Bed and Breakfast is in Oos-Londen geleë. Die kamers is ruim en gerieflik en ideaal vir enige besigheidsreisiger of vakansieganger. Sleepwell Bed and Breakfast is net ‘n kort entjie se ry van die strand...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R750
per nag (plek vir 2)
B&B in Selborne, Oos-Londen

Enjoy Guest House is in die stil buurt Selborne, in die hartjie van Oos-Londen geleë en bied gerieflike B&B-verblyf in 5 gastekamers. Die gastehuis is 1,5 km van die Vincent Park-winkelsentrum af. Die 5 gastekame...

Vanaf
R1 000
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Oos-Londen, Southernwood

Park Place Boutique Guesthouse is 'n gesofistikeerde, Victoriaanse herehuis in die hartjie van Oos-Londen, die toegangspoort tot die Sonskynkus en die Wildekus aan Suid-Afrika se Oos-Kus. Park Place het 'n presiden...

Vanaf
R1 000
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Oos-Londen, Buffelstad

1st Class Manor B&B is 'n bekoorlike instansie in Belgravia, 'n bekoorlike woonbuurt in Oos-Londen. Die gastehuis het 7 standaardkamers en 2 gesinskamers. Al die kamers het en suite-badkamers, DStv, plafonwaaiers ...

Vanaf
R1 300
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Selborne, Oos-Londen

Dié gastehuis het 'n 4-ster-gradering van die toerismeraad (TGCSA) en is in die luukse voorstad, Selbourne, wat uiters sentraal geleë is. Dis naby die lughawe, strande, gholfbaan en Vincent Park Winkelsentrum met ...

Vanaf
R695
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Selborne, Oos-Londen

Cycad Lodge bied gemaklike verblyf in 'n gastehuis in Selborne in Oos-Londen, sowat 850 m vanaf Vincent Park Winkelsentrum en sowat 1 km vanaf Cambridge Sportklub. Verblyf word aangebied in 6 kamers, elkeen met 'n ...

Vanaf
R1 230
per nag, vir 1
Gastehuis in Selborne, Southernwood

Chandlers Guest House is in Selborne in Oos-Londen, en bied gehalteverblyf vir sakereisigers, vakansiegangers en oornaggaste. Dit is binne maklike bereik vanaf verskeie winkels, restaurante, sakegebiede en vele meer...

Vanaf
R1 000
per nag, vir 2 mense
B&B in Oos-Londen, Southernwood

St Andrews Manor bied gerieflike B&B-verblyf in Selborne, Oos-Londen en is ideaal vir sakereisigers en ontspanningsreisigers. Dit is sentraal geleë naby Oos-Londen se besienswaardighede, strande, winkelsentrums en ...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Wys 1 tot 10

Welkom by die Amalinda akkommodasie blad - loer bietjie na ons wye verskeidenheid van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan besoek ons Oos-Londen blad indien jy na meer Oos-Londen akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za