Resensies van Arniston

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Arniston bespreek het.

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.65 uit 5 gekry volgens 142 resensies.
Chrystal N. - 19th October 2021
staying in Arniston
Nee
Lemvia S. - 13th October 2021
staying in Arniston
Doen moeite as jy 'n 4x4 het en ry op die grondpad verby die Waenhuiskrans-grot tot aan die ander kant van die baai. Ons het elke dag walvisse 50 meter van die kant af daar gesien. Besoek ook Willeens se eetplek / winkel in Kassiesbaai se visvangdorp. Dit is die moeite werd.
Rozinah S. - 7th October 2021
staying in Arniston
Mooiste in die hele wêreld. Ons sal wel weer gaan kuier.
Andrea A. - 4th October 2021
staying in Arniston
Aniston is such a beautiful place, will definitely be back.
Elizabeth B. - 28th September 2021
staying in Arniston
Lieflike plek.
Michele B. - 23rd August 2021
staying in Arniston
Dit hang af wat 'n mens in 'n vakansie soek: Ek persoonlik sou hou van uitgewerkte en veilige staproetes langs die see af en miskien ook 'n tennisbaan iewers sodat 'n mens darem 'n bietjie meer aktief kan wees, maar dit is nie krities belangrik nie. Arniston moet miskien daardie unieke en outentieke atmosfeer behou en nie te veel verder ontwikkel nie. Op hierdie stadium is die karakter nog heelwat behoue oor baie jare heen, en die owerhede moet gelukgewens word dat daar nie te veel uitgebrei of verander word nie. Kassiesbaai moet asb. bewaar word. Hoekom word daar gepraat van Arniston en nie meer Waenhuiskrans nie? Ek sou graag wou weet waarom die een naam weggeval het uit die volksmond.
Lionel D. - 23rd August 2021
staying in Arniston
A nice quiet retreat, with friendly people. We believe in supporting the locals when in any place.
Lizelle M. - 19th August 2021
staying in Arniston
Arniston is 'n pragtige, netjiese dorp en veilig om in te gaan vakansie hou. Die natuurreservaat wat stapafstand is, is 'n groot bonus! Dankie!
Jedaine K. - 18th August 2021
staying in Arniston
Lovely, tranquil place which takes one away from the busy city and brings a sense of calmness and relaxation.
Danzel L. - 27th July 2021
staying in Arniston
Beslis 'n wegbreek-plek sonder baie winkels en verkeer baie gerieflik, veral nou wat Covid19 so toeneem. 'n Mens voel ietwat veiliger as in groter plekke.
Farral H. - 13th July 2021
staying in Arniston
Een van die mooiste dorpies in ons omgewing met die vriendelikste mense.
Belinda S. - 12th June 2021
staying in Arniston
Lovely destination to visit.
Andre B. - 3rd June 2021
staying in Arniston
Not to be missed, worth a minimum three - seven night stay,
Gert V. - 31st May 2021
staying in Arniston
Rustig.
Joanne B. - 31st May 2021
staying in Arniston
Still so beautiful.
Esther T. - 27th May 2021
staying in Arniston
Arniston and the Overberg district was a pleasant surprise with so much wildlife and birds on your doorstep. We were lucky to see the Whinchat (Europese Bontrokkie) (Saxicola Roberta), a sighting which was later officially confirmed. I will return to this area often in future.
Estelle S. - 29th April 2021
staying in Arniston
Daar is baie om te sien in Arniston en omliggende omgewing. Die Waenhuiskransgrot was iets besonders om te sien.
Ivona G. - 28th April 2021
staying in Arniston
The lighting in the living room and upstairs bedroom was not so good but okay.
Sue L. - 28th April 2021
staying in Arniston
Need a 4x4 to take full advantage of the area.
Levona H. - 28th April 2021
staying in Arniston
Lovely little fishing village with lots to offer.
Kurt D. - 27th April 2021
staying in Arniston
Not much to see and do.
Dawie E. - 20th April 2021
staying in Arniston
Bedelaars, smouse en dwelmmisbruik raak 'n probleem.
Wilanda S. - 15th April 2021
staying in Arniston
Perfect sea side town and a great holiday destination. Not even far to drive from Cape Town.
Rachelle B. - 6th April 2021
staying in Arniston
Our favourite beach holiday spot in South Africa!
Celest P. - 3rd April 2021
staying in Arniston
Arniston is ongelooflik mooi. Dit sal wonderlik wees as die gemeenskap dalk kan saam staan en behoorlike skoonmaakaksie in plek stel, daar is baie rommel en gemors wat oral lê.
Hayley V. - 22nd March 2021
staying in Arniston
Fabulous for family and friends lots of beach fun and walks etc.
Andrew T. - 9th March 2021
staying in Arniston
Arniston het net bietjie min naby winkels vir ligte aankope soos hout ens. Oor die algemeen baie goed.
Danie V. - 8th March 2021
staying in Arniston
Lieflike dorpie, veilig, rustig, oorgenoeg spasie vir almal. Goeie visvanggeleenthede.
Reinette Langenhoven L. - 6th March 2021
staying in Arniston
Is rustig daar.
Lanita M. - 4th March 2021
staying in Arniston
Rustig en stil!
Sandra T. - 2nd March 2021
staying in Arniston
Strande naby Kassiesbaai en die hawe moet skoon gemaak word.
Sune L. - 2nd March 2021
staying in Arniston
A great place to recharge your batteries. Very relaxing, the weather should be perfect though.
Sally N. - 1st March 2021
staying in Arniston
Baie lekker gebly.
Mark-twaine M. - 3rd February 2021
staying in Arniston
Defnitief top op my lys van vakansiedestinasies. Die feit dat daar letterlik net een winkel is van nog nie eers 4 vierkant 'n meter nie, is bietjie van 'n negatief.
Tamara N. - 19th January 2021
staying in Arniston
We love Arniston!
Cecile R. - 1st January 2021
staying in Arniston
Oulike dorpie, maak net seker jou kar is vol brandstof. Geen vulstasies of OTM's nie.
Dorothy D. - 8th December 2020
staying in Arniston
No shops so we had to travel to Bredasdorp, but that was not a major inconvenience.
Ilse M. - 27th November 2020
staying in Arniston
Veilig, rustig, maar tog opwindend!
Maggie W. - 24th November 2020
staying in Arniston
Beautiful, safe little town. Friendly people.
Christa V. - 24th November 2020
staying in Arniston
Mooi skoon dorp met vriendelike mense.

Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]