Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Resensies van Athlone

5 / 5  
volgens 2 resensies
Lees regte resensies van Athlone van 2 geverifieerde gaste.
Indien jy Athlone besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Athlone.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Athlone akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Athlone Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Athlone Akkommodasie - Cape Town

2 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R895
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Crawford, Athlone

Camdene Guest House is in Crawford, 'n Halaalvriendelike buurt in Kaapstad, en bied gehalte-verblyf aan sakereisigers, groot groepe en oornaggaste. Die verblyf is stapafstand vanaf verskeie besienswaardighede, doend...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R950
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Rondebosch East, Athlone

Tilla's Place bied verblyf in 'n volledig toegeruste selfsorg-gastehuis. Slaapplek vir altesaam 8 gaste is beskikbaar, en dis ideaal vir 'n groep vriende of familie wat Kaapstad kom verken. Die huis het 4 slaapkame...


Akkommodasie binne 10 km vanaf Athlone

Vanaf
R1 500
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Rondebosch East, Wes-Kaap

Third Avenue Self-catering Home bied verblyf in Rondebosch-Oos wat deel is van Kaapstad se Suidelike Voorstede. Die huis is sentraal geleë en is minder as 15 km van die middestad, Bo-Kaap, V&A Waterfront en Kaapsta...

Vanaf
R790
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Rondebosch East, Wes-Kaap

Suburban Lodge is in die stil, vriendelike voorstad Rondebosch-Oos in Kaapstad geleë met 'n uitsig op die majestueuse Tafelberg. Ons is sentraal geleë net 15 minute vanaf Kaapstad Internasionale Lughawe, die midd...

15% af Aanbod!
VanafR1 000
R850
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Suidelike Voorstede, Wes-Kaap

Haus Anhauser is 'n drieslaapkamerwoonstel in Belthorne Estate, Crawford. Die woonstel het lieflike uitsigte op Tafelberg. Die woonstel het slaapplek vir 4 gaste. Daar is 2 slaapkamers met dubbelbeddens en 1 slaap...

Vanaf
R550
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Rondebosch East, Wes-Kaap

Second Avenue Self-catering Duplex is 'n selfsorg-eenheid in Rondebosch-Oos, 'n woonbuurt van Kaapstad, wat sowat 7 km buite die middestad geleë is. Die eenheid bied slaapplek aan 2 gaste in 1 slaapkamer. Daar is...

Vanaf
R625
per nag, vir 3 mense
Selfsorg in Rondebosch, Wes-Kaap

Home from Home Eureka bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n woonstelletjie wat op 'n residensiële eiendom, sentraal in Rondebosch, geleë is. Die woonstel is geheg aan 'n huis, maar het 'n aparte en privaat ingang...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R450
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Rondebosch, Wes-Kaap

Sweet Dreams is sentraal in 'n boomryke buurt geleë en dis 20 minute se ry vanaf die lughawe, 20 minute vanaf die middestad en Waterfront en 30 minute vanaf die strande in Muizenberg. Verblyf is beskikbaar in 2 e...

Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Rondebosch, Wes-Kaap

The Wendy House bied gerieflike selfsorgverblyf in 2 aparte selfsorg-eenhede wat elk 'n privaat ingang en veilige parkeerplek op die perseel het. Dit is in 'n stil en veilige omgewing in Rondebosch geleë en dit is ...

20% af Aanbod!
VanafR3 500
R2 800
per nag (plek vir 5)
Selfsorg in Rondebosch, Wes-Kaap

Watermeyer House is 'n selfsorghuis in Rondebosch, 'n suidelike voorstad van Kaapstad. Dié woonbuurt het middelslagwinkels, 'n klein sakegebied en die Universiteit van Kaapstad se hoofkampus is ook hier naby. Die ...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Wys 1 tot 10

Welkom by die Athlone akkommodasie blad - loer bietjie na ons groot versameling van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan kyk na ons Kaapstad blad indien jy na meer Kaapstad akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za