Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:









Filter Volgens Stergradering:






Indien jy Rondebosch East besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Rondebosch East.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Rondebosch East akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Rondebosch East Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Rondebosch East Akkommodasie

3 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Vanaf
R900
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Rondebosch East

Tilla's Place bied verblyf in 'n volledig toegeruste selfsorg-gastehuis. Slaapplek vir altesaam 10 gaste is beskikbaar, en dis ideaal vir 'n groep vriende of familie wat Kaapstad kom verken. Die huis het 4 slaapkam... Aanpasbare Kansellasie!

Vanaf
R900
per nag (plek vir 3)
Selfsorg in Rondebosch East

Second Avenue Self-catering Duplex is 'n selfsorg-eenheid in Rondebosch-Oos, 'n woonbuurt van Kaapstad, wat sowat 7 km buite die middestad geleë is. Die eenheid bied slaapplek aan 4 gaste in 2 slaapkamers. Daar i...

Vanaf
R850
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Rondebosch East

Suburban Lodge is in die stil, vriendelike voorstad Rondebosch-Oos in Kaapstad geleë met 'n uitsig op die majestueuse Tafelberg. Ons is sentraal geleë net 15 minute vanaf Kaapstad Internasionale Lughawe, die midd...


Akkommodasie binne 10 km vanaf Rondebosch East

Vanaf
R510
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Rondebosch, Wes-Kaap

Home from Home Eureka bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n woonstelletjie wat op 'n residensiële eiendom, sentraal in Rondebosch, geleë is. Die woonstel is geheg aan 'n huis, maar het 'n aparte en privaat ingang...

Vanaf
R800
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Suidelike Voorstede, Wes-Kaap

Haus Anhauser is 'n drieslaapkamerwoonstel in Belthorne Estate, Crawford. Die woonstel het lieflike uitsigte op Tafelberg. Haus Anhauser het slaapplek vir 6 persone en 'n volledig toegeruste kombuis met stoof, oon...

Vanaf
R600
per nag, vir 2 mense
B&B in Rondebosch, Wes-Kaap

Abelia Place is in Rondebosch geleë en bied goeie waarde vir geld en 'n uitstekende ligging. Die verblyf is vas aan die gesin se huis, maar het privaat ingange. Die akkommodasie bestaan uit 2 aparte kamers en gast...

Vanaf
R880
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Rondebosch, Wes-Kaap

Mayfield Cottages bied selfsorgverblyf in Rondebosch in die Suidelike Voorstede van Kaapstad. Rondebosch is 'n gevestigde en gegoede voorstad. Daar is 2 parke naby die verblyf en dis naby Nuweland-krieketstadion en ...

Vanaf
R800
per nag (plek vir 3)
Selfsorg in Rondebosch, Wes-Kaap

Milner Cottage bied selfsorg-akkommodasie in 'n bekoorlike kothuis in Rondebosch, gerieflik naby die Woolworths-koswinkel en restaurante en is minder as 17 km van Kaapstad se middestad en Tafelberg af. Die kothuis ...

Vanaf
R595
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Rondebosch, Wes-Kaap

Simply B Rondebosch is in Rondebosch, 'n lowerryke buurt in Kaapstad geleë. Verblyf word gebied in 2 eenhede by 'n privaat eiendom. Elke eenheid het sy eie ingang. Die verblyf is ideaal vir paartjies, enkelreisiger...

Vanaf
R12 000
per nag (plek vir 10)
Selfsorg in Rondebosch, Wes-Kaap

Sandown Villa is 'n groot, pragtig gemeubileerde huis met 5 slaapkamers in die lowergroen voorstad, Rondebosch. Dis lekker privaat en ideaal vir 'n rustige gesinsvakansie. Die huis is sowat 'n halfuur se stap vanaf ...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Wys 1 tot 10

Welkom by die Rondebosch East akkommodasie blad - loer bietjie na ons wye reeks van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan kyk na ons Kaapstad blad indien jy na meer Kaapstad akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...