Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:









Soort Akkommodasie
Alle Soorte (12)
Wildsplase (3)
Gastehuise (2)
Selfsorg-eenhede (7)

Resensies van Augrabies

4.5 / 5  
volgens 234 resensies
Lees regte resensies van Augrabies van 234 geverifieerde gaste.
Indien jy Augrabies besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Augrabies.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Augrabies akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Augrabies Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Augrabies Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid

Akkommodasie binne 100 km vanaf Augrabies

Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Keimoes, Groen Kalahari

Die Akker Guest House is net 14 km vanaf Keimoes en 60 km van die asemrowende Aurgrabies-waterval in die Noord-Kaap geleë. Hierdie eenhede is op 'n werkende plaas en bied gerieflike verblyf vir 6 gaste en die stoep...

Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Keimoes, Groen Kalahari

Elim Guest House word omring deur welige groen wingerde en skuil in die Oranjeriviervallei wat op die randjie van Keimoes in die Noord-Kaap is. Dié gastehuis is perfek vir gaste wat op soek is na gerieflike verblyf...

Vanaf
R270
per nag, vir 2 mense
Kampeer/karavaan in Keimoes, Groen Kalahari

Kom geniet 'n onvergeetlike kamp-ervaring op 'n werkende wynplaas. Asemrowende sonsondergange, meer as 'n 100 voëlspesies binne 'n radius van 15 km van Tkabies af en ons kenmerkende Kalahari-gasvryheid sal jou kui...

Vanaf
R750
per nag, vir 2 mense
B&B in Keimoes, Groen Kalahari

Kokerboom Lodge is aan die oewer van die Oranjerivier, en gerieflik naby aan Keimoes en Upington, geleë. Die lodge word omring deur wingerde en bied aan besoekers en toeriste die ideale akkommodasie sowel as 'n ven...

Vanaf
R260
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Keimoes, Groen Kalahari

Kalahari Water Holiday Farm bied selfsorgverblyf 5 tot 10 minute vanaf Keimoes in die Noord-Kaap. Die plaas is op die oewer van die Oranjerivier geleë en bied 'n verskeidenheid avontuurdoendinge. Verblyf by Kalaha...

15% af Aanbod!
VanafR850
R723
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Keimoes, Groen Kalahari

1150 on Bain is 'n bekoorlike selfsorg-eenheid in Keimoes, 'n prentjiemooi dorp in die Noord-Kaap. Die dorp spog met pragtig groen heuwels en bykomende warm weer. Dié ruim eenheid het slaapplek vir 4 gaste in 2 sl...

Vanaf
R790
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Keimoes, Groen Kalahari

Aloe View is 'n unieke gastehuis sentraal geleë in Keimoes se hoofstraat langs die hoofweg. Die gastehuis bied 5 en suite-kamers wat individueel versier is. Vars, wit linne en toiletware word voorsien in elke kam...

Vanaf
R880
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Keimoes, Groen Kalahari

The Overlook is gerieflik geleë op 'n heuwel in die middel van die dorp Keimoes. Gerieflike selfsorgverblyf word gebied in 3 grasdak-chalets en 'n gesinseenheid met lieflike uitsigte oor die wingerde van die Oranj...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R500
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Keimoes, Groen Kalahari

La Palma is tussen die Oranjerivier en die bekende Groen Kalahari-wingerde van Keimoes op die Oranjerivier-wynroete geleë. Daar is 8 nuwe eenhede waarvan 4 selfsorg is. Die gastehuis is ideaal vir gaste wat op so...

Vanaf
R750
per nag, vir 2 mense
Lodge in Keimoes, Groen Kalahari

De Werf Lodge is in Keimoes in die Noord-Kaap. Dié dorpie lê teen die Oranjerivier, sowat halfpad tussen Kakamas en Upington. Ons het 21 luukse, stylvolle en suite-kamers met luisterryke uitsigte oor die springb...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
Bladsy 4 - Wys 31 tot 40

Welkom by die Augrabies akkommodasie blad - loer bietjie na ons groot versameling van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan besoek ons Noordkaap blad indien jy na meer Noordkaap akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za