Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:


Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Indien jy Baillie Park besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Baillie Park.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Baillie Park akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Baillie Park Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Baillie Park Akkommodasie

5 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R550
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Potchefstroom, Baillie Park

Die Opstal Gastekamers is in die Bailliepark-woonbuurt, naby Potchefstroom se middedorp en die Mooirivier Mall, geleë. Die gastehuis beskik oor 4 dubbelkamers. Hierdie kamers is in 'n aparte deel van die hoofhuis ...

25% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR550
R413
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Potchefstroom, Baillie Park

Tierra Pequena is 'n plaasstyl-landgoed van 2 ha in Baillie Park in Potchefstroom. Dit is 5 minute van die Mooirivier Mall en 10 minute van die Noordwes Universiteit af. Ons bied 4 uniek versierde kamers met deure ...

Vanaf
R950
per nag (plek vir 2)
B&B in Potchefstroom, Baillie Park

LaFleur Garden Venue & Guesthouse is in Potchefstroom en is ideaal vir vakansie- en sakereisigers. Die gastehuis bied verblyf in 5 kamers wat elkeen slaapplek vir 2 gaste het. Die kamers het gemaklike beddens en s...

Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense
B&B in Potchefstroom, Baillie Park

Cosy Cottage bied privaat verblyf in 3-ster-selfsorgkothuise met opsionele ontbyt en aandete. Die kothuise is in Potchefstroom geleë, langs die R53 op pad na Parys en na aan die N12-hoofweg op pad na Johannesburg e...

Vanaf
R700
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Potchefstroom, Baillie Park

Leafy Cottage is in Potchefstroom geleë en bied gehalte-verblyf aan sakereisigers, gaste wat net wil oornag of hulle families wil besoek. Dit is naby verskeie winkels. restaurante, opvoedkundige instansies en ander...


Akkommodasie binne 10 km vanaf Baillie Park

Vanaf
R1 200
per nag, vir 2 mense
B&B in Potchefstroom, Noordwes

Kumkani Country Lodge is sentraal geleë in Potchefstroom, langs die oewer van die Mooirivier en naby Potchefstroom se buiteklub. Verblyf word gebied in 9 standaardkamers, 4 executive-suites en 2 selfsorgkothuise. ...

Vanaf
R850
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Grimbeek Park, Noordwes

Lizzies Guesthouse is in 'n rustige voorstad in Potchefstroom geleë en bied gerieflike selfsorgverblyf wat ideaal is vir paartjies wat die dorp besoek of op pad is na Johannesburg. Verblyf word gebied in 4 indivi...

Vanaf
R840
per nag, vir 2 mense
B&B in Grimbeek Park, Noordwes

Weltevrenden B&B bied gerieflike verblyf aan gaste in Potchefstroom. Die gastehuis het 2 kamers wat geskik is vir 2 tot 5 gaste. Linne en handdoeke word voorsien. Ontbyt woord ook voorsien en gaste het toegang tot...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R840
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Grimbeek Park, Noordwes

Ainsley Private Accommodation is net 'n hanetreetjie weg van die gewoel van die stad af, en is in 'n rustige omgewing en in 'n vreedsame woonbuurt geleë. Die huis van argitektoniese verwondering is die ideale plek ...

25% af Langtermyn-
verblyf!
Aanpasbare Kansellasie!
VanafR1 000
R750
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Potchefstroom, Noordwes

Harmony Cottage bied selfsorgverblyf in Potchefstroom. Dis baie naby die gewilde Mooirivier en Canal Crossing. Die kothuis het slaapplek vir 4 in 2 slaapkamers. Die kamers het of 'n dubbelbed of 2 enkelbeddens en ...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Wys 1 tot 10

Welkom by die Baillie Park akkommodasie blad - loer bietjie na ons uitgebreide versameling van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan besoek ons Potchefstroom blad indien jy na meer Potchefstroom akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za