Resensies van Ballito

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Ballito bespreek het.

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.59 uit 5 gekry volgens 535 resensies.
Elize D. - 22nd July 2019
staying in Ballito
Winkels is lekker naby. Die strand met sy wandelpaadjies pragtig. Ballito bo!
Anthony (tony) C. - 17th July 2019
staying in Shaka's Rock, Ballito
It is worth spending time here. All the amenities, shops and the beach is close by. The cleanliness and safety on the beach is truly outstanding.
Eloise P. - 17th July 2019
staying in Ballito
Lekker vakansieplek.
Alecia O. - 14th July 2019
staying in Williard's Beach, Ballito
Awesome vir ‘n familievakansie.
Danie C. - 8th July 2019
staying in Ballito
Bly 'n lekker vakansiedorp met alles wat 'n besoeker benodig.
Gerda V. - 8th July 2019
staying in Shaka's Rock, Ballito
Dit is 'n rustige plekkie wat skoon is en ons het veilig gevoel. Die strande is nie so besig soos die hoofstrande nie en dit het ons persoonlik gepas. Ons sal beslis weer Shaka's Rock besoek.
Annake M. - 8th July 2019
staying in Williard's Beach, Ballito
Heerlike skoon en veilige strand. Baie privaat.
Tarryn M. - 8th July 2019
staying in Williard's Beach, Ballito
Stunning views and amazing beach.
Cara H. - 2nd July 2019
staying in Thompsonsbaai, Ballito
Pragtige strand met oor as genoeg plek vir klein kinders om te speel.
Theo B. - 2nd July 2019
staying in Shaka's Rock, Ballito
Baie skoon omgewing.
Truida M. - 2nd July 2019
staying in Shaka's Rock, Ballito
Baie lekker in Shaka's Rock.
Div L. - 1st July 2019
staying in Williard's Beach, Ballito
Fantastiese weer in Juniemaand geniet.
Anne-marie G. - 1st July 2019
staying in Shaka's Rock, Ballito
Pragtige plek met pragtige uitsig.
Giuseppe & Vanessa C. - 1st July 2019
staying in Ballito
Lovely place.
Nicolette V. - 1st July 2019
staying in Ballito
Will definitely be going back to Ballito, especially this time of year. It offers a lovely break from the cold Free State winter.
Johan O. - 27th June 2019
staying in Zimbali, Ballito
Baie veilig.
Trudie B. - 26th June 2019
staying in Shaka's Rock, Ballito
Skoon en veilig. Die mense is vriendelik en behulpsaam. Soveel dinge vir die kids om te doen. Sugar rush, Flag animal farm, flieks, die skoon strand en granny pools. Kon nie vir meer vra nie!
Sharon D. - 26th June 2019
staying in Shaka's Rock, Ballito
Gety-swembad 'n móét asook the hole in the wall.
Candice V. - 24th June 2019
staying in Williard's Beach, Ballito
Beautiful and safe.
Lucille F. - 21st June 2019
staying in Ballito
Pragtige plek, bied die vakansieganger alles. Van die shoppers tot dié wat 'n wonderlike strand will geniet.
Cindy N. - 19th June 2019
staying in Ballito
Daar is nie baie om te doen in Ballito nie. Ons wou na die krokodilplaas gaan, maar die pad soontoe was nie so mooi nie en ons het nie veilig gevoel om soontoe te ry nie. Verder het ons lekker geëet en die Mall het lekker winkels waar jy kan koop wat jy nodig het.
Aparthia R. - 18th June 2019
staying in Williard's Beach, Ballito
It's clean, family friendly, not crowded and very calming.
Nanja K. - 14th June 2019
staying in Thompsonsbaai, Ballito
Lieflik.
Gayle B. - 13th June 2019
staying in Ballito
Ideal for a holiday or work.
Frances J. - 12th June 2019
staying in Ballito
Fantastiese weer en net die regte plek vir snorkel.
Leon R. - 3rd June 2019
staying in Williard's Beach, Ballito
Pragtige en veilige strand.
Rio D. - 3rd June 2019
staying in Ballito
Ballito is a lovely place.
Thelma C. - 20th May 2019
staying in Williard's Beach, Ballito
Strand en kleedkamers netjies en skoon.
Hendrik B. - 20th May 2019
staying in Ballito
Netjiese, skoon bestemming.
Margita S. - 18th May 2019
staying in Shaka's Rock, Ballito
Very convenient. Many good shops nearby.
Zenneth S. - 16th May 2019
staying in Ballito
We had one heck of a good weekend. So much fun!
Murlene V. - 13th May 2019
staying in Williard's Beach, Ballito
Asemrowend mooi. Skoon en baie om te doen. Het lekker geloop en geswem.
Alta T. - 8th May 2019
staying in Ballito
Ballito is regtig 'n baie skoon dorp. Die mense is baie vriendelik.
Hendrie K. - 8th May 2019
staying in Ballito
Baie beïndruk.
Janet B. - 2nd May 2019
staying in Zimbali, Ballito
The estate is beautiful and has all the amenities you would need. The beach is not a swimming beach, but Ballito, 5 minutes away has several beaches to choose from.
Ana P. - 29th April 2019
staying in Ballito
Alles is naby, hou van die strand, want dis so skoon en mense is altyd vriendelik.
Wessel V. - 29th April 2019
staying in Ballito
Mooi en netjies en op die oog af veilig?
Jan V. - 29th April 2019
staying in Williard's Beach, Ballito
Skoon, veilige area. Die stappaadjie langs die strand is fantasties. Julle sien ons binnekort weer.
Donnie T. - 29th April 2019
staying in Ballito
Ons gaan elke jaar Ballito toe. Sal weer en weer gaan.
Nerine W. - 27th April 2019
staying in Thompsonsbaai, Ballito
Lovely people and places to eat. Beautiful coastline.

Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]