Geverifieerde Resensie
Ballito
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Ballito bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.7 uit 5 gekry volgens 835 resensies.
"Ballito is an awesome town with great views and malls close by a great holiday destination."
"Ballito was great, however there were a lot of youngsters about during matric rage which made it very loud in terms of music. However the beaches were great and people friendly."
"Ballito het baie vriendelike mense, enige winkel waaraan jy kan dink en baie lekker restuarante. Ons het baie lekker in Ballito gebly."
"Al is dit 'n selfsorgeenheid sal 'n haardroër in die laai handig wees. Die matras in die hoofslaapkamer kan na gekyk word."
"Ballito het te besig geword. Verkeer by die winkelsentrums is onplesierig. Restaurante is almal stampvol."
"Lekker vir 'n vinnige wegbreek met baie lekker restaurante en strande. Dit is maar 'n rustige dorpie en die toeriste-aantreklikheid is om en buite Ballito."
"Ballito is 'n awesome dorp met baie aktiwiteite. Ons sal La Piazza restaurant aanbeveel vir mense met klein kinders. Pragtige speelareas binne en buite met wonderlike disse."