Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Soort Akkommodasie
Alle Soorte (18)
Wildsplase (1)
Selfsorg-eenhede (17)

Resensies van Banner Rest

3.9 / 5  
volgens 15 resensies
Lees regte resensies van Banner Rest van 15 geverifieerde gaste.
Indien jy Banner Rest besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Banner Rest.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Banner Rest akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Banner Rest Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Banner Rest Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid

Akkommodasie binne 10 km vanaf Banner Rest

Vanaf
R500
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Port Edward, KwaZulu-Natal

Lekker by die See 152 is 'n selfsorg mini resort. Dit bestaan uit 1 vakansiehuis en 1 Log cabin in Port Edward. Port Edward is tussen die Indiese Oseaan en die heuwels van KwaZulu-Natal en bied 'n oorvloed van warm ...

Vanaf
R600
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Port Edward, KwaZulu-Natal

Chianti Self Catering is in die pragtigte, stil vissersdorpie Port Edward. Dit is die laaste dorp op die Suidkus voor die Transkei. Die eienaars woon op die perseel en is beskikbaar vir enige bystand. Die verblyf b...

Vanaf
R2 600
per nag (plek vir 14)
Selfsorg in Port Edward, KwaZulu-Natal

Rock Cod House is 'n gerieflike vierslaapkamerhuis, wat goed toegerus is vir selfsorg, en dis in Port Edward reg langs die vuurtoring, geleë. Die huis is net 80 m vanaf die see en 2 km van die hoofstrand af. Daar ...

Vanaf
R550
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Port Edward, KwaZulu-Natal

The Lighthouse Inn bied selfsorg-eenhede op die rotsagtige seefront in Black Rock, Port Edward. Die gastehuis bied 'n uitsig oor die see en die historiese vuurtoring wat 24 m hoog is. Verblyf by The Lighthouse Inn...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R700
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Port Edward, KwaZulu-Natal

Eight Palms bied 3 lieflike eenhede in die hartjie van Port Edward. Dis net 500 m vanaf die hoofstrand en 200 m vanaf winkels en restaurante. Die kothuis bied gemaklike beddens en selfsorggeriewe aan 6 gaste. Verki...

Vanaf
R330
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Port Edward, KwaZulu-Natal

Port Edward Sea Breeze Accommodation bied verblyf in Port Edward se middedorp met 'n uitsig oor die Indiese Oseaan. Verblyf beskik oor 4 kamers met slaapplek vir 8 gaste. Alle kamers het gemaklike beddens, 'n en su...

Vanaf
R750
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Port Edward, KwaZulu-Natal

7 Mer Bleue is ’n selfsorgwoonstel in die veilige Mer Bleue-kompleks in Port Edward, 4 km vanaf Umtamvuna Natuurreservaat en 6 km vanaf Wild Waves en Wild Coast Sun. Die kompleks is naby die strand en ander geriew...

Vanaf
R600
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Port Edward, KwaZulu-Natal

Rockview Guest House is 'n ruim en gerieflike gastehuis met 'n see-uitsig 80 meter vanaf die see. Die groot, gemeenskaplike sitkamer, eetkamer, kombuis en kuierarea het 'n pool-tafel en veerpyltjiebord. Daar is ook ...

Vanaf
R1 450
per nag, vir 2 mense
Hotel in Port Edward, KwaZulu-Natal

The Estuary Hotel & Spa skuil aan die onderkant van KwaZulu-Natal se Suidkus. Dié Kaaps-Hollandse hotel is in 1941 gebou, kyk uit oor die riviermonding en bied afgesonderde toegang tot die beskermde Silver-strand. ...

Vanaf
R1 900
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Port Edward, KwaZulu-Natal

Ocean Breeze bied troeteldiervriendelike selfsorgverblyf in 'n veilige drieslaapkamer-dubbelverdiepinghuis in die klein oorddorpie, Port Edward, net 100 m van die see af. Dis lekker naby die hoofstrand en minder as ...

Vanaf
R1 495
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Port Edward, KwaZulu-Natal

Seaverge Eenheid 14 is 'n gerieflike selfsorghuis met slaapplek vir 6 gaste in Port Edward en is reg op die seefront geleë. Dié dubbelverdiepinghuis beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het...

Vanaf
R4 837
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Port Edward, KwaZulu-Natal

Villa 1356 Ekubo Coastal Estate is 'n 432 vierkante meter-dubbelverdiepingselfsorghuis op die veilige Ekubo Kuslandgoed in Leisure Bay, Port Edward. Dié landgoed het 24 uur-sekuriteit, direkte toegang tot 2 strande...

Vanaf
R590
per nag (plek vir 2)
Oord in Port Edward, KwaZulu-Natal

Port Edward Holiday Resort is 150 km suid van Durban, aan die oewer van die Indiese Oseaan en tussen die heuwels van KwaZulu-Natal. Dié oord sal sorg vir 'n onvergeetlike vakansie met ongelooflike see-uitsigte, dol...

Vanaf
R4 222
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Port Edward, KwaZulu-Natal

Port Edward 2 is 'n selfsorg-eenheid in Port Edward, 'n klein kusdorpie aan die Suidkus van KwaZulu-Natal. Port Edward is tussen die warm Indiese Oseaan en die golwende heuwels van KwaZulu-Natal geleë en bied 'n oo...

Vanaf
R550
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Three Hills, KwaZulu-Natal

Ku-Boboyi River Lodge is in Leisure Bay aan die Suidkus met sy lieflike Blouvlagstrande geleë. Die area bied oorgenoeg doendinge en toere vir waaghalse en avonturiers. Ku-Boboyi River Lodge skuil bo-op 'n pragtige ...

Vanaf
R318
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Ivy Beach, KwaZulu-Natal

TO Strand Vakansieoord bied selfsorg-eenhede en kampplekke in Port Edward. Die chalets het slaapplek vir 4 of 5 gaste en beskik oor dubbelbeddens of dubbel- en enkelbeddens. Elke eenheid het 'n privaat badkamer en ...

Vanaf
R1 250
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Leisure Bay, KwaZulu-Natal

Bronze Paradise Unit 1 is 'n selfsorgwoonstel vir 6 gaste in Leisure Bay op die strandfront. Dit is versier met 'n Mykonos-tema en maak oop op 'n groot stoep met 'n gedeeltelike see-uitsig. Die woonstel beskik oor...

10% af Aanbod!
VanafR1 020
R918
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Leisure Bay, KwaZulu-Natal

Bronze Paradise No 6 is 'n volledig gemeubileerde selfsorgwoonstel in die veilige Bronze Paradise-kompleks met 'n uitsig oor Ivy Beach in Leisure Bay. Dit is die ideale vakansiebestemming by die strand vir die gesin...

Vanaf
R1 500
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Leisure Bay, KwaZulu-Natal

8 Bronze Paradise is 'n woonstel op die boonste verdieping in 'n veilige kompleks in Leisure Bay. Die woonstel beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die eerste slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en-suite...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R1 350
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Leisure Bay, KwaZulu-Natal

12 Bronze Paradise is 'n woonstel teen die see in Leisure Bay geleë is. Die perseel is net 300 m van die strand af. Die woonstel het 'n ruim patio waar gaste die uitsonderlike uitsigte oor die see kan geniet. Di...

Bladsy:
1
2
3
4
Bladsy 4 - Wys 61 tot 68

Welkom by die Banner Rest akkommodasie blad - loer bietjie na ons ruim verskeidenheid van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan kyk na ons Wildekus blad indien jy na meer Wildekus akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za