Resensies van Barberton

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Barberton bespreek het.

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.38 uit 5 gekry volgens 47 resensies.
Modise S. - 5th April 2020
staying in Barberton
An old town with an interesting history.
Ntombebandla S. - 25th February 2020
staying in Barberton
There's a museum and heritage walk. It's a beautiful place to be.
Gerhard V. - 10th February 2020
staying in Barberton
Stil.
Dré M. - 8th December 2019
staying in Barberton
Wij slechts een nacht geweest en hebben Barbarton niet verkend. Het is een rijke omgeving wegens de mijnen.
Jim L. - 15th October 2019
staying in Barberton
Bigger and busier than we expected.
Magda J. - 23rd September 2019
staying in Barberton
Ek hou nie van Baberton nie, was vir werk daar.
Francois V. - 21st September 2019
staying in Barberton
Vriendelik, aangenaam en rustig.
Willem B. - 12th August 2019
staying in Barberton
Barberton bied baie besienswaardighede in en om die dorp. Sal beslis weer terugkeer om nog meer besienswaardighede te besoek.
Mj S. - 12th July 2019
staying in Barberton
Interessante dorp met 'n interessante geskiedenis wat baie meer bemark moet word as 'n toeristebestemming. Die twee jong mense by inligtingskantoor was baie vriendelik en behulpsaam. Die koffiewinkel by die inligtingskantoor word sterk aanbeveel. Die geologie is ongelooflik interessant en daarom 'n wêrelderfenisgebied.
Rina A. - 19th June 2019
staying in Barberton
Baie mal oor die dorp.
John W. - 3rd June 2019
staying in Barberton
Lovely town. Pity to see it going backwards.
Ernie W. - 20th May 2019
staying in Barberton
Die bergpasse en omgewing, veral die gedeelte na Swaziland se grenspos, is werklik 'n belewenis.
Nadia H. - 18th April 2019
staying in Barberton
My hart het geval vir Barberton.
Tina P. - 25th March 2019
staying in Barberton
Ons het die geskiedenis oor Barberton baie geniet.
Nadia S. - 23rd December 2018
staying in Barberton
Die dorp is baie klein, maar het alles wat ons benodig het. Die natuurskoon is besonder!
Chantal D. - 18th December 2018
staying in Barberton
Nie genoeg eetplekke nie. Ons het op en af in die strate gery op soek na 'n restaurant, maar kon niks sien nie - of as daar was, was hulle glad nie goed gemerk nie. Dit was maar 'n keuse tussen die Wimpy en die KFC. Die plus, is dat dit naby aan die Swaziland-grens is.
Christo H. - 23rd October 2018
staying in Barberton
Barberton is 'n uitstekende toeristebestemming, net baie baie jammer dat die persone verantwoordelik vir die onderhoud en herstel van die paaie glad nie hul werk doen nie. Paaie se onderhoud is pateties.
Cecilia S. - 7th October 2018
staying in Barberton
Natuurskoon is 'n pluspunt!
Charmaine S. - 18th September 2018
staying in Barberton
Mooi omgewing!
Sebastian S. - 7th August 2018
staying in Barberton
Pragtige ou dorp.
Kobie W. - 22nd July 2018
staying in Barberton
Wat ons opgeval het is die netheid van die dorp. Min tot geen rommel het rondgelê in die strate.
Beulah B. - 26th May 2018
staying in Barberton
Eerste indrukke van die dorp baie goed. Lyk netjies en versorg. Jammer die straatverkopers bemors die midde-dorp. Pragtige museum en geo-trail. Die stadsvaders moet aangemoedig word om die Heritage Walk se huise te restoureer en in stand te hou. Die dorp is skatryk aan geskiedenis en behoort bemark te word wat 'n beduidende finansiele inspuiting sal voortbring. Hierdie dorp is letterlik in die hande van die stadsraad.
Bruce B. - 2nd May 2018
staying in Barberton
Baberton self is vir my nie toeristevriendelik nie. Die paar museums en Geo trail is basies al wat daar is. Eetplekke is ook onder verdenking en ons het uit gery na die Boskombuis om iets te eet.
Tinus O. - 4th March 2018
staying in Barberton
The Geo-trail is a must when visiting Barberton.
Vicki L. - 13th February 2018
staying in Barberton
Lieflike dorp met soveel geskiedenis en 'n ontdekkingsreis sonder end.
Denise H. - 5th February 2018
staying in Barberton
Baie warm.
Hanlie S. - 29th January 2018
staying in Barberton
Barberton het baie min opsies vir restaurante.
Johanni B. - 19th December 2017
staying in Barberton
Baie besienswaardighede en beslis 'n besoek werd. Jammer die uitkykpunte op die "Geotrial" was met rommel bestrooi.
Cheryl F. - 11th December 2017
staying in Barberton
A small quaint town on the border of Swaziland and close to the Kruger National Park and number of other towns worth visiting.
Apongho A. - 28th November 2017
staying in Barberton
Very welcoming and helpful people.
Ronald K. - 2nd November 2017
staying in Barberton
Die geo-reis roete met die R40 na Swaziland is heel interessant. Ongerep en met pragtige berge, klowe en passe.
Reingard K. - 17th October 2017
staying in Barberton
I had no idea what an interesting place this is. Especially if one is interested in geology and nature, as I am. Now I have to make this a real destination with time to explore properly.
Joke D. - 6th October 2017
staying in Barberton
Moenie die Heritage Walk mis nie, dis geweldig interessant. Jy kan dit rustig op jou eie tyd doen. Onthou huise en museum sluit tussen 13:00 en 14:00.
Christelle J. - 28th September 2017
staying in Barberton
Oulike dorp met baie om te sien en doen.
Lynette S. - 24th July 2017
staying in Barberton
Klein oulike dorpie.
Marieka C. - 10th July 2017
staying in Barberton
Ons was verbaas oor die dorpie Baberton, klein maar mooi skoon, wens ander plekke het ook so gelyk!
Leon C. - 4th July 2017
staying in Barberton
Eerste keer gewees en gaan defnitief weer kuier.
Karina B. - 29th December 2015
staying in Barberton
Pragtige plek.
Will N. - 6th November 2015
staying in Barberton
Oulike dorpie en rustige atmosfeer.
Adele V. - 15th October 2015
staying in Barberton
Mense doen moeite om die plek skoon en mooi te hou. Dankie!

Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za