Resensies van Barkly West

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Barkly West bespreek het.

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 2.5 uit 5 gekry volgens 4 resensies.
Johan R. - 23rd April 2019
staying in Barkly-Wes
Die mense daar kry swaar, probeer die plaaslike besigheid ondersteun.
David R. - 17th June 2017
staying in Barkly-Wes
Barkly-Wes ervaar tans probleme met waterpype en daar is derhalwe baie uitgrawings in die strate. Ek meen egter dit sal binnekort herstel wees. Ons het Pniel en Gong Gong besoek en dit baie interessant gevind. Ongelukkig nie tyd gehad om Barkly Wes se ander toeriste-aantreklikhede te besoek nie.
Frikkie P. - 6th April 2015
staying in Barkly-Wes
'n Goeie oornagbestemming.
Johan Pensioenaris L. - 16th March 2015
staying in Barkly-Wes
Mooi dorpie met al die nodige koopgeriewe.

Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za