Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:









Filter Volgens Stergradering:






Dorpe
Uniondale (14)
Soort Akkommodasie
Alle Soorte (28)
B&Bs (5)
Lodges (3)
Hotelle (2)
Gastehuise (9)
Selfsorg-eenhede (9)

Resensies van Baviaanskloof Ingang

4 / 5  
volgens 48 resensies
Lees regte resensies van Baviaanskloof Ingang van 48 geverifieerde gaste.
Indien jy Baviaanskloof Ingang besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Baviaanskloof Ingang.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Baviaanskloof Ingang akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Baviaanskloof Entrance Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Baviaanskloof Ingang Akkommodasie

29 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Vanaf
R500
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Baviaanskloof Ingang

Blue Hill Escape bied selfsorgverblyf in Blue Hill-natuurreservaat wat 2200 hektaar groot is. Dis 'n CapeNature Stewardship-terrein en bied 'n rustige wegbreekplek van die besige stad. Verblyf by Blue Hill Escape ...

Vanaf
R600
per nag, vir 2 mense
B&B in Willowmore, Baviaanskloof Ingang

Verberg Herberg Innis in 'n rustige vallei van plase net 15 km van die Baviaansvallei af geleë. Die verwelkomende gasteplaas lê tussen Uniondale en Willowmore en is die ideale wegspringpunt vanwaar gaste die ongel...

Vanaf
R700
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Willowmore, Baviaanskloof Ingang

Rens Reich Country Estate B&B bied rustige verblyf op 'n plaas in die Olifantsriviervallei en kyk uit op die Swartberge. Die gastehuis bied 4 privaat eenhede, insluitend 3 kamers en 'n rondawel. Gaste het toegang t...

Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
B&B in Uniondale, Baviaanskloof Ingang

Ouwerf Gastehuis is 'n bekoorlike B&B wat in die pragtige dorpie, Uniondale, 'n uur se ry van George af geleë is. Die gastehuis het slaapplek vir 8 gaste in 4 gastekamers. Daar is 3 slaapkamers wat 'n dubbelbed he...

Vanaf
R800
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Uniondale, Baviaanskloof Ingang

Marthinusberg Mountain Escape het 2 basiese selfsorg-eenhede wat sowat 10 km suidoos vanaf Uniondale geleë is. Uniondale is 'n bekoorlike plattelandse dorpie op die Klein Karoo se Roete 62, net van die Tuinroete af...

20% af Weeksdae!
Vanaf
R500
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Willowmore, Baviaanskloof Ingang

Uitspan Baviaanskloof is in die westelike deel van die Baviaanskloof, 45 km vanaf Willowmore en 10 km vanaf die Nuwekloofpas. Gehalteverblyf word gebied aan 'n gesin of groep vriende. Verblyf is beskikbaar in 3 cha...

Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense
Hotel in Uniondale, Baviaanskloof Ingang

Shulteheim Hotel is in Uniondale en dateer uit 1832. Dit is onlangs opgeknap om die gebou tot sy eertydse glorie te herstel. Die gebou is as ’n seunskoshuis in die 1900's gebruik en is toe in 2009 opgeknap en in 2...

Vanaf
R1 400
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Tsitsikamma, Baviaanskloof Ingang

Fairview Escape is op 'n vreedsame plaas in Misgund op Roete 62. Dié plaas bied 'n uitsig oor appelboorde en die pragtige landskap tussen die Kouga- en Tsitsikammaberge. Dié selfsorg gastehuis bied slaapplek in 3...

Vanaf
R1 200
per nag (plek vir 3)
Gastehuis in Willowmore, Baviaanskloof Ingang

Kom vind meer uit oor die Suid-Afrikaanse geskiedenis in dié historiese gebou met Victoriaanse meubels, ouwêreldse sjarme en onoortreflike gasvryheid. Die gastehuis is smaakvol gemeubileer met antiekmeubels en 'n ...

Vanaf
R700
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Uniondale, Baviaanskloof Ingang

Bo Kouga Mountain Retreat skuil in die Kouga-bergreeks in die Wes-Kaap en is perfek vir diegene wat wil wegbreek uit die stad se geroesemoes. Bo Kouga Mountain Retreat is ideaal geleë tussen die Tuinroete, die R62 ...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
Wys 1 tot 10

Welkom by die Baviaanskloof Ingang akkommodasie blad - loer bietjie na ons uitgebreide verskeidenheid van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan kyk na ons Karoo blad indien jy na meer Karoo akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za