Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:


Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Indien jy Baysville besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Baysville.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Baysville akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Baysville Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Baysville Akkommodasie

4 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R550
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Stirling, Baysville

Baruch Bayith is 'n selfsorgeenheid op die eienaar se eiendom in Baysville, 'n stil residensiële voorstad van Oos-Londen. Die area is naby bekroonde restaurante, winkelsentrums, 'n gesogte gholfbaan en verskeie sko...

Vanaf
R860
per nag, vir 2 mense
B&B in Stirling, Baysville

Pollock's B&B is in 1997 op die been gebring en is gerieflik geleë in die sentrale en veilige Baysville Uitbreiding, Oos-Londen. Die privaat en ruim en-suite kamers het elkeen 'n eie privaat ingang en tuin. Parke...

Vanaf
R700
per nag (plek vir 2)
B&B in Stirling, Baysville

Montrose Valley B&B is in Oos-Londen geleë en bied gasteverblyf in 'n lieflike tuin. Gaste het 'n keuse tussen die Houthut of die Grasdakkothuis wat albei slaapplek vir 2 gaste het. Elke eenheid beskik oor 'n TV m...

Vanaf
R850
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Oos-Londen, Baysville

Roy en Mandy Stevens sien daarna uit om jou te verwelkom by Aloha B&B, in Baysville, 'n pragtige voorstad van Oos-Londen. Jy word uitgenooi om jou verblyf in ons gemaklike, goed toegeruste kamers te geniet waar jy j...


Akkommodasie binne 10 km vanaf Baysville

Vanaf
R950
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Bunckersheuwel, Stirling

See More Guest House is 'n stil toevlugsoord van rus op die Ooskus, in die middel van tropiese tuine met 'n ryk voëllewe en 'n uitsig van die Indiese Oseaan. Die gastehuis bied 'n keuse van kamers met koninggroott...

Vanaf
R1 320
per nag, vir 2 mense
B&B in Bunckersheuwel, Stirling

Seasons Find Guest Lodge is in die luukse buurt, Bunkers Hill, in Oos-Londen geleë, sowat 2,5 km vanaf Nahoon Beach en Eastern Beach. Dié lodge bied gerieflike B&B in ruim kamers, konferensiegeriewe, asook die hou...

10% af Aanbod!
VanafR990
R891
per nag (plek vir 2)
B&B in Bunckersheuwel, Stirling

Geleë indie eksklusiewe blaarryke voorstad van Bunkers Hill in Oos-London, Jemima's Bunker op Bailie het 'n ontspanne Moorse atmosfeer gedefinieer deur smaakvol gemeubileerde interieur. Jemima bied veertien elegan...

Vanaf
R950
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Bunckersheuwel, Stirling

Dié beeldskoon gemeubileerde gastehuis is 'n toevlugsoord van rus en stilte en is ideaal vir vakansiegangers, sakereisigers of toeriste. Ons is in Bunker's Hill, Oos-Londen, geleë en is slegs 8 km vanaf die Oos-Lo...

Vanaf
R950
per nag (plek vir 2)
Lodge in Bunckersheuwel, Stirling

Buffalo View Lodge is op die hoogste punt van die Bunkers Hill-buurt geleë en dit bied uitsigte oor Oos-Londen se die skilderagtige landmerke. Die balkon het 'n uitsig oor die groen omgewing en die Buffalo Park Kri...

Vanaf
R970
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Bunckersheuwel, Stirling

Hoylake Inn is op die kruin van die luukse Bunker's Hill geleë. Ons majestueuse uitsig van Oos-Londen se kuslyn en groen gholfbane sal selfs die mees ervare reisiger beïndruk! Die gastehuis se kamers is uiters ge...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Wys 1 tot 10

Welkom by die Baysville akkommodasie blad - loer bietjie na ons groot versameling van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan besoek ons Oos-Londen blad indien jy na meer Oos-Londen akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za