Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Indien jy Bel Ombre besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Bel Ombre.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Bel Ombre akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Bel Ombre Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Bel Ombre Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Prysklas

Akkommodasie binne 10 km vanaf Bel Ombre

Voorkeurvennoot
Vanaf
R535
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Constantia, Wes-Kaap

Treetops is ’n selfsorg-suite in die hartjie van Constantia, sowat 15 km van Kaapstad se middestad af. Dié area is bekend vir sy wynlandgoedere, restaurante en voetslaanpaaie. Dis die ideale wegbreek van die besi...

Vanaf
R1 150
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Constantia, Wes-Kaap

Lemon Cottage bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n bekoorlike kothuis wat stylvol versier is. Die kothuis is op 'n woonperseel in die hartjie van die Constantia-wynstreek. Dié eenheid het slaapplek vir 2 gaste e...

Vanaf
R28 660
per nag (plek vir 12)
Selfsorg in Bishopscourt, Wes-Kaap

Skydance Villa is 'n pragtige villa met 6 slaapkamers in Bishopscourt, sowat 27 km vanaf die Kaapse middestad. Dis stapafstand vanaf die Kirstenbosch Nasionale Botaniese Tuin. Dié villa het 'n pragtige tuin met '...

Vanaf
R1 500
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Constantia, Wes-Kaap

Yellowwood Loft is in Bishopscourt, 200 m vanaf die wêreldbekende Kirstenbosch Botaniese Tuine en 15 minute se ry vanaf die Waterfront, Houtbaai en Muizenberg. Dié solderwoonstel het 'n romantiese atmosfeer en sku...

Vanaf
R2 500
per nag, vir 2 mense
B&B in Constantia, Wes-Kaap

Villa Lion View bied luukse verblyf in die prentjiemooi Constantia-wynvallei met ononderbroke uitsigte oor die vallei. Verblyf word in 'n gastehuis aangebied met luukse kamers wat elk slaapplek vir 2 gaste het. El...

Vanaf
R1 300
per nag, vir 2 mense
B&B in Constantia, Wes-Kaap

Klein Bosheuwel Guesthouse bied kamers wat vir selfsorg of B&B bespreek kan word, en die gastehuis is in Bishopscourt geleë. Dit is ideaal geleë as 'n gerieflike oorslaapplek naby 'n verskeidenheid besienswaardigh...

Vanaf
R1 450
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Constantia, Wes-Kaap

Constantia Vista is hoog op 'n koppie in 'n pragtige omgewing en bied 5 vrystaande selfsorg-suites wat uitkyk oor die Constantiavallei tot by Valsbaai. Hier sal jy in luuksheid kan tuis voel met al die geriewe wat j...

Vanaf
R1 550
per nag, vir 2 mense
Lodge in Constantia, Wes-Kaap

Ikhaya Safari Lodge is 'n luukse gaste-lodge in Constantia se voorheuwels in Kaapstad. Die lodge is versier met egte safari-lodge-elemente en is dus enig in sy soort in Kaapstad. Ikhaya spog met 'n enorme vuurmaakpl...

Vanaf
R1 500
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Constantia, Wes-Kaap

Dendron of Constantia bied bekoorlike een- en tweeslaapkamer selfsorg-tuinkothuise geleë in die lieflike Constantiavallei. Geleë aan die einde van 'n cul-de-sac en langs die gewilde Groot Constantia Wynlandgoed w...

Vanaf
R15 000
per nag (plek vir 9)
Selfsorg in Constantia, Wes-Kaap

Pagasvlei is 'n ruim vakansievilla in Constantia wat met 'n sonderlinge ontwerp spog. Die enorme vertrekke, hoë mure en geboë strukture herinner aan dié van 'n wynkelder. Die huis is naby wonderlike staproetes, d...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Bladsy 2 - Wys 11 tot 20

Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]