Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:


Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Resensies van Belvidere

4 / 5  
volgens 2 resensies
Lees regte resensies van Belvidere van 2 geverifieerde gaste.
Indien jy Belvidere besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Belvidere.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Belvidere akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Belvidere Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Belvidere Akkommodasie

3 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Vanaf
R2 080
per nag, vir 2 mense
Hotel in Knysna, Belvidere

Belvidere Manor is in die kusdorp Knysna, in die hart van die Tuinroete geleë. Die dorp is 'n bekende bestemming vir toeriste en is bekend vir sy gholfbane, woude, rivier, riviermonding, strande en voetslaanroetes....

Vanaf
R1 230
per nag (plek vir 2)
B&B in Knysna, Belvidere

At Knysna is op die Belvidere-landgoed in die kusdorp Knysna in die hartjie van die Tuinroete geleë. Die huis het 'n uitsig oor die strandmeer en op die berge. Die dorp is 'n gewilde bestemming vir vakansiegangers ...

Vanaf
R4 500
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Knysna, Belvidere

Exquisite Cottage 20 bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n smaakvolle kothuis in die skilderagtige Belvidere Manor. Dié lieflike kothuis het 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer is op die boonste verdi...


Akkommodasie binne 10 km vanaf Belvidere

Vanaf
R2 150
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Knysna, Tuinroete

Villa Castollini is 'n Toskaanse vyfster-villa met 'n wonderskone uitsig oor Knysna se strandmeer. Hierdie villa se ligging kan nie meer ideaal wees nie ? dis op die westelike kop van Knysna se bekende Koppe en in d...

Vanaf
R2 400
per nag, vir 8 mense
Selfsorg in Knysna, Tuinroete

Lagoon View Villa is 'n moderne selfsorghuis wat net 4 km van Knysna se middedorp af is. Die vakansiehuis is ideaal vir 8 mense wat op soek is na 'n gerieflike wegbreek naby verskeie besienswaardighede. Die smaakvo...

Vanaf
R1 000
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Knysna, Brenton-on-Sea

Bay View bied selfsorg-akkommodasie in die klein kusdorpie, Brenton-On-Sea, die verborge skat van Knysna. Bay View Guest Apartments is op 9 ha se natuurskoon en hoog teen 'n heuwel weggesteek. Die akkommodasie bied ...

Vanaf
R3 500
per nag (plek vir 12)
B&B in Knysna, Tuinroete

Oyster Creek Lodge is bekroonde verblyf wat omring is deur die Knysna-strandmeer met uitstekende uitsigte oor The Heads. Dié intieme, luukse lodge bied slaapplek aan 12 gaste. Daar is 'n verskeie verblyf-opsies. On...

Vanaf
R2 100
per nag, vir 2 mense
Hotel in Knysna, Tuinroete

The St James of Knysna is in die hartjie van die Tuinroete teen Knysna se strandmeer geleë. Dié hotel word deur die eienaar bestuur en is versteek in pragtige tuine op 'n groot landgoed. Die luukse suites en kamer...

20% af Aanbod!
Vanaf
R960
per nag, vir 2 mense
B&B in Knysna, Tuinroete

Die Point Lodge is ideaal geleë op die randjie van die Knysna strandmeer waar die water met hooggety teen die tuinmuur kabbel. Ontspan langs die sprankelende swembad terwyl jy die baie voëlsoorte in die tuin en di...

Vanaf
R2 530
per nag, vir 2 mense
Lodge in Knysna, Welbedacht

Elephant Hide of Knysna Guest Lodge is in Knysna geleë en is 'n gewilde bestemming vir senior burgers en toeriste. Knysna bied vele doendinge, insluitend kajakvaar, voetslaan, swem en visvang, en is 'n ideale wegbr...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Wys 1 tot 10

Welkom by die Belvidere akkommodasie blad - loer bietjie na ons ruim versameling van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan kyk na ons Knysna blad indien jy na meer Knysna akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za