Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Indien jy Ben Kamma besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Ben Kamma.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Ben Kamma akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Ben Kamma Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Ben Kamma Akkommodasie

3 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Prysklas
Vanaf
R950
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Theescombe, Ben Kamma

Goodnight Akkommodasie bied gerieflike verblyf en 'n pragtige tuin in 'n veilige omgewing, na aan Gqeberha (Port Elizabeth) se strandfront, restaurante en winkelsentrums. Ons het 4 smaakvol versierde kamers: 3 ga...

Vanaf
R750
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Glenroy Park, Ben Kamma

Dalcor Gastehuis is 'n pragtige, volledig beveiligde gastehuis met nege kamers met 'n en suite-badkamer. Daar is ook 'n private selfsorgwoonstel vir 3 gaste (dubbelbed en enkelbed). Alle kamers het DStv, WiFi en 'n ...

Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Theescombe, Ben Kamma

Blue Skies Country House is aan die buitewyke van Gqeberha (Port Elizabeth) geleë. Die stad strek 16 km langs Algoabaai, 1 van die groot hawens in Suid-Afrika. Die stad is aan die einde van die Tuinroete geleë en ...


Akkommodasie binne 10 km vanaf Ben Kamma

Vanaf
R1 300
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Theescombe, Gqeberha (Port Elizabeth)

Rubiaceae Cottage is 'n privaat selfsorg-kothuis op die gasheer se kleinhoewe in Gqberha (Port Elizabeth). Die verblyf het 'n rustige plaasatmosfeer en is naby die middestad en besienswaardighede. Dié kothuis het...

Vanaf
R840
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Theescombe, Gqeberha (Port Elizabeth)

Lauricedale Country House & Garden Rooms bied selfsorg-eenhede en is geleë in Gqeberha (Port Elizabeth). Dit is geskik vir gaste wat op soek is na gerieflike verblyf na aan 'n verskeidenheid geriewe. Lauricedale b...

Vanaf
R1 550
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Theescombe, Gqeberha (Port Elizabeth)

Tafelberg, Kragga Kamma bied gerieflike selfsorgverblyf in ’n groot familiehuis met 3 slaapkamers. Die huis is in Kamma Park in Gqeberha (Port Elizabeth). Hierdie huis bied verblyf aan 6 gaste in 3 slaapkamers. D...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R600
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Gqeberha (Port Elizabeth), Nelson Mandela Baai

2 on Bashee bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n ruim gemeubileerde eenslaapkamerwoonstel op die eienaar se perseel in Sherwood, Gqeberha (Port Elizabeth). Die ligging bied toegang tot die N2 en is ideaal vir 'n na...

Vanaf
R900
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Lorraine, Gqeberha (Port Elizabeth)

Bets-se-Plek is 'n gerieflik-gemeubileerde tweeslaapkamerwoonstel in Lorraine in Gqeberha (Port Elizabeth). Dit is binne 20 minute se ry van Chief Dawid Stuurman Internasionale Lughawe en verskeie besienswaardighede...

Vanaf
R500
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Lorraine, Gqeberha (Port Elizabeth)

Lorraine Self-catering Unit is in Lorraine, Port Elizabeth op die eienaar se woonerf. Dié instansie beskik oor 1 slaapkamer en 1 badkamer en het slaapplek vir 2 gaste. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed, vars li...

Vanaf
R940
per nag, vir 2 mense
B&B in Lorraine, Gqeberha (Port Elizabeth)

De Hoek Guesthouse is in Gqeberha (Port Elizabeth) in die Oos-Kaap geleë. Die dorp is op die gewilde Tuinroete en staan bekend vir sy strande soos King's Beach en Hobie-strand. Dit is ook 'n absolute droombestemmin...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Wys 1 tot 10

Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]