Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Indien jy Ben Kamma besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Ben Kamma.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Ben Kamma akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Ben Kamma Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Ben Kamma Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Prysklas

Akkommodasie binne 10 km vanaf Ben Kamma

Voorkeurvennoot
Vanaf
R1 200
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Gqeberha (Port Elizabeth), Nelson Mandela Baai

Ruach Landgoed is in ’n prentjiemooi en boomryke kleinhoewe in Lovemorepark, Gqeberha (Port Elizabeth). Dié dorp spog met die perfekte kombinasie van warm water en beskermde strande en is langs Algoabaai se kusl...

Vanaf
R900
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Gqeberha (Port Elizabeth), Nelson Mandela Baai

Milkwood Country House is 'n ruim perseel in die buitewyke van Gqeberha (Port Elizabeth) wat 'n plattelandse gevoel skep al is dit gerieflik naby die vulstasie, winkels en restaurante. Verblyf is beskikbaar in sel...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R850
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Gqeberha (Port Elizabeth), Nelson Mandela Baai

Glenelg Road Guest House is in Fernglen, Gqeberha geleë. Verblyf word in 2 selfsorg-eenhede aangebied, wat ideaal is vir sakereisigers en vakansiegangers. Die Deluxe-gesinsuite het 'n dubbelbed in die hoofslaapkam...

Vanaf
R720
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Chelsea Bewarea, Gqeberha (Port Elizabeth)

L'auberge Country Hideaway is 'n gastehuis in Gqeberha (Port Elizabeth) wat deur 'n familie besit word en dis die ideale plek om te ontspan. Verblyf word in 3 kamers aangebied wat deur inheemse woud met volop voë...

Vanaf
R600
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Gqeberha (Port Elizabeth), Nelson Mandela Baai

Mount Grace is ’n gastehuis in Mount Pleasant, Gqeberha (Port Elizabeth) wat gerieflike verblyf sowat 20 minute se ry van die lughawe af bied. Daar is 2 slaapkamers wat elk ’n en suite-badkamer, tee- en koffiem...

Vanaf
R620
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Gqeberha (Port Elizabeth), Nelson Mandela Baai

La Casita bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n eksentrieke, Meksikaanse-styl woonstel in die voorstede van Gqeberha (Port Elizabethe) en is naby winkelsentrums, restaurante en banke. La Casita het 'n privaat ingan...

Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Chelsea Bewarea, Gqeberha (Port Elizabeth)

302 On Old Seaview Road Chelsea is in die Chelsea Bewarea. Dit is bo op 'n heuwel en het pragtige uitsigte oor die see en platteland en is omring deur inheemse plante en 'n ryk voëllewe. Verblyf is beskikbaar in ...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R750
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Gqeberha (Port Elizabeth), Nelson Mandela Baai

Little Rose skuil in die stil woonbuurt Charlo in Gqeberha (Port Elizabeth). Ons bied verskeie verblyfopsies. Dit sluit 2 kothuise, 'n tweeslaapkamerhuis en 2 gastekamers in. Die Little Rose House beskik oor 2 sla...

Vanaf
R650
per nag, vir 2 mense
Wildsplaas in Fernglen, Gqeberha (Port Elizabeth)

Bhotani-on-Bax bied luukse verblyf in die lowerryke, luukse buurt Fernglen in Gqeberha (Port Elizabeth). "Bhotani" beteken groet in Xhosa. Daar is sakpas-, dubbel-, koningingrootte- en koninggrootte-kamers, asook a...

Vanaf
R450
per nag (plek vir 3)
Selfsorg in Fernglen, Gqeberha (Port Elizabeth)

Casa Bela is 'n selfsorgwoonstel in die stil woonbuurt Fernglen in Gqeberha (Port Elizabeth). Die eenheid is op die eienaar se eiendom geleë en dit is net 10 km van die strand en 45 km van Addo Olifant Park af. Daa...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Bladsy 5 - Wys 41 tot 50

Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]