Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:


Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Indien jy Bergsig besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Bergsig.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Bergsig akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Bergsig Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Bergsig Akkommodasie - Harrismith

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid

Geen uitslae... Probeer minder filters of 'n groter prysklas gebruik of

Wys Al Die Uitslae

Of kyk na die plekke hieronder:


Akkommodasie binne 10 km vanaf Bergsig

Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Kings Hill, Harrismith

Greensleeves Guest House is sentraal geleë tussen Johannesburg, Durban en Bloemfontein so dit is ideaal vir sakereisigers, toeriste en gesinne. Dié gastehuis het 3 verskillende eenhede. Elke kamer is ruim en het ...

Vanaf
R500
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Harrismith, Drakensberge

Platberg Self-catering is in Harrismith en bied gerieflike verblyf aan sakereisigers en vakansiegangers. Dis naby die N3, die middedorp en ideaal vir oornagverblyf. Dié gastehuis word deur die eienaars bestuur en ...

Vanaf
R450
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Harrismith, Vrystaat

Nehvey Gastehuis is in Harrismith in die hartjie van die Vrystaat geleë en bied selfsorgverblyf vir 5 gaste. Eenheid 1 en 2 het 'n koningingrootte-bed en 'n dubbelbed onderskeidelik, en Eenheid 3 het 'n enkelbed w...

Vanaf
R890
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Harrismith, Drakensberge

Africlassic Guest House is in Harrismith in Platberg se voorheuwels geleë en bied gerieflike verblyf in 'n gastehuis wat uit die 1950’s dateer. Die gastehuis weerspieël 'n tydlose skoonheid in 'n vreedsame omgew...

Vanaf
R1 970
per nag, vir 8 mense
Selfsorg in Harrismith, Drakensberge

Rheola's Guest Cottage lê in 'n stil, veilige woonbuurt van die dorpie Harrismith aan die voetheuwels van Platberg en is ideaal vir 'n gesin of groep vriende. Die eenheid bestaan uit 'n ruim eetkamer, sitkamer en ...

Vanaf
R500
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Harrismith, Drakensberge

Ibis Self-Catering Accommodation is halfpad tussen Gauteng en die Natalse kus geleë en is die ideale oornagverblyf vir sakelui, reisigers, toeriste en 'n gesin van 4. Ibis1 het 1 slaapkamer met 2 enkelbeddens of '...

Vanaf
R550
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Harrismith, Drakensberge

The Book House Cottage bied stylvolle en gerieflike akkommodasie in die hartjie van Harrismith. Harrismith is 'n natuurlike halfwegstop op die N3 tussen Johannesburg en Durban en ook tussen Bloemfontein en Durban. ...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R1 000
per nag, vir 2 mense
B&B in Harrismith, Drakensberge

Skylight Lodge is 'n bekoorlike B&B in Harrismith, 'n groot dorp in die Vrystaat. Die huis is naby skole, die gholfbaan en hoofweë geleë. Verblyf word in 'n deluxe suite, 2 gesinskamers of 2 dubbelkamers gebied, ...

Vanaf
R945
per nag, vir 2 mense
B&B in Harrismith, Drakensberge

Sir Harry's Lodge bied verblyf op 'n B&B-basis, asook selfsorgbasis en is in die ouwêreldse dorp Harrismith. Die dorp bied toegang tot die Drakensberge of Midlands Meander en is 'n bekende oornagstop. Verblyf is b...

Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
B&B in Harrismith, Drakensberge

Kom geniet 'n oase van rus en plattelandse gasvryheid in die pragtige Harrismith, halfpad tussen Johannesburg en Durban op die N3. The Lavender Room is in 'n ou Kaaps-Hollandse huis, omring deur 'n pragtige tuin. Hi...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Wys 1 tot 10

Welkom by die Bergsig akkommodasie blad - loer bietjie na ons ruim verskeidenheid van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan besoek ons Harrismith blad indien jy na meer Harrismith akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za