Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:









Resensies van Bergvliet

4.1 / 5  
volgens 7 resensies
Lees regte resensies van Bergvliet van 7 geverifieerde gaste.
Indien jy Bergvliet besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Bergvliet.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Bergvliet akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Bergvliet Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Bergvliet Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Vanaf
R3 000
per nag (plek vir 7)
Selfsorg in Bergvliet

Spacious Holiday Home Getaway is 'n ruim, gemaklike selfsorg- gesinshuis in Bergvliet en dit bied maklike toegang tot verskeie strande, winkels, wynlandgoedere en restaurante. Let asb. op dat Kaapstad tans 'n water...

Vanaf
R8 850
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Bergvliet

Purcell is in 'n stil straat in Bergvliet geleë en bied selfsorgverblyf in 'n moderne vierslaapkamerhuis met 'n swembad en berguitsigte. Die oopplan-uitleg van die leefarea tot die vermaakarea en die swembad maak ...

Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Bergvliet

Afribode Maple Cottage is 'n selfsorgwoonstel op die eerste verdieping, met 'n groot balkon en slaapplek vir 4 gaste. Dit is op die gronde van Maple House, 'n residensiële eiendom in Bergvliet, 'n suidelike voorsta...


Akkommodasie binne 10 km vanaf Bergvliet

10% af Winteraanbod!
VanafR1 200
R1 080
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Constantia Valley, Wes-Kaap

Paradiso gastehuis en selfsorgkothuis is 'n 4-ster-gegradeerde instansie en in 'n stil, boomryke tuin geleë met panoramiese uitsigte oor die verafgeleë Constantiaberge, Constantiavallei en -wynplase, en bied gaste...

Vanaf
R1 300
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Constantia, Wes-Kaap

Willow Way is 'n stylvolle selfsorgkothuis in Constantia in 'n rustige tuin met pragtige uitsigte op die Constantiaberge. Dié plekkie is net 5 minute van die Constantia Village-winkelsentrum af en 10 minute van 'n ...

Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
B&B in Constantia, Wes-Kaap

Caxton Manor is in die hartjie van die pragtige Constantia-vallei geleë en bied uitstekende verblyf vir sakereisigers en die vakansiegangers. Caxton Manor beskik oor 8 kamers wat slaapplek bied aan 18 gaste. Al d...

Vanaf
R550
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Suidelike Voorstede, Wes-Kaap

Haven on Harrow bied gerieflike verblyf in 'n smaakvol gemeubileerde privaat gastekamer op die eienaar se eiendom in Dieprivier. Dit is geskik vir beide sakereisigers en vakansiegangers. Die gastekamer het slaapplek...

Vanaf
R2 500
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Constantia Valley, Wes-Kaap

Majini, wat "op die water" in Swahili beteken, bied 3 volledig toegeruste selfsorg-kothuise wat in die pragtige Constantia-vallei, net 20 km buite Kaapstad se middestad, geleë is. Die alombekende Constantia-wynroet...

Vanaf
R1 800
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Constantia, Wes-Kaap

Cowlin House is 'n drieslaapkamerhuis in Meadowridge en is ideaal vir 'n gesin wat Kaapstad wil besoek. Die huis bied slaapplek vir 6 gaste. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 'n ensuite-badkamer met 'n bad en ...

Vanaf
R3 800
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Constantia, Wes-Kaap

Old Kendal is die perfekte gesinshuis. Dit is in Dieprivier geleë, naby die M3 en op die drumpel van Constantia. Die huis het moderne geriewe en oorgenoeg speelplek vir kinders. Daar is slaapplek vir 4 - 6 gaste....

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
Bladsy 2 - Wys 11 tot 20

Welkom by die Bergvliet akkommodasie blad - loer bietjie na ons lekke versameling van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan kyk na ons Kaapstad blad indien jy na meer Kaapstad akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za