Verified Reviews
Betty's Bay
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Betty's Bay
Rated 4.6 out of 5 based on 304 reviews.
"My seun van amper 20 jaar oud sê die surf is "awesome". Bettysbaai is lekker naby aan Kleinmond en Hermanus vir die mense wat bietjie aksie soek. Die perdry was vir my dogter (14 jaar oud) baie lekker (Kleinmond). Ek sou sê Bettysbaai is vir mense wat bietjie rustigheid soek. Die omgewing is regtig baie mooi. "