Geverifieerde Resensie

Upper Karoo

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Upper Karoo bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4 uit 5 gekry volgens 2330 resensies.

Victoria-Wes, Bo-Karoo

Merino Junction

"Victoria-Wes, soos enige klein dorpie in die Karoo, het sy bekoring, sy mense mense en natuurlik die lekkerste skaapafval by die Merino Restourant."

Richmond, Bo-Karoo

Karoo Manor Guest House and Restaurant

"Goeie oornagplek, maar daar is nie veel te doen nie."

Vosburg, Bo-Karoo

Elvee Accommodation

"Slegs oornag en nie geleentheid gehad om die dorp te verken nie. Hou van die rustigheid."

Victoria-Wes, Bo-Karoo

Die Pophuis Hoekie

"Hou van die dorp, misdaad is nie so hoog nie."

Nieu-Bethesda, Bo-Karoo

Meerkat

"Sprokieswêreld, ek kom weer kuier."

De Aar, Bo-Karoo

Oppiplot

"Ek't 19 jaar daar gebly. Die dorpie selfs het bietjie agteruit gegaan van laas toe ek 'n kind was daar. Maar dit was lekker om die dorpie te besoek en oor te bly al was dit nou vir 'n begrafnis."

Hanover, Bo-Karoo

Boutique Guesthouse Hanover

"Die baie klein rooivalkies was 'n verassing! Verstaan hulle nes in groot getalle daar."

Britstown, Bo-Karoo

Transkaroo Country Lodge

"Skoon dorp en het veilig gevoel om in die strate te loop om foto's te neem."

Richmond, Bo-Karoo

Karoo Manor Guest House and Restaurant

"Baie stil dorpie, die perdemuseum is iets om te besoek."

Nieu-Bethesda, Bo-Karoo

Furrows Lodge

"Die mooiste klein dorpie in die Karoo."

Nieu-Bethesda, Bo-Karoo

Outsiders B&B

"Die dorpie voel soos regte platteland. Ongelooflik rustig en sooo veilig. Die uilmuseum was baie besonders. Sal die ervaring nie vergeet nie."

Nieu-Bethesda, Bo-Karoo

The Ibis Lounge

"An amazing little town. We loved walking the streets and meeting some of the very friendly and helpful locals. A great place for a break."

Hanover, Bo-Karoo

Boutique Guesthouse Hanover

"A quiet town en route to the Cape."

Vosburg, Bo-Karoo

Elvee Accommodation

"Dit is een van die groenste en pragtigste dorpies in die Karoo en ek ry hom nie graag mis nie."

Britstown, Bo-Karoo

Transkaroo Country Lodge

"Besig om in 'n tipiese Afrika-dorp te verander. Standaarde neem af."

Britstown, Bo-Karoo

Transkaroo Country Lodge

"Britstown is a great place to stopover between the Western Cape and Free State but not necessarily a destination in itself."

Richmond, Bo-Karoo

Three Birds Country House

"It is apparently known as the Book Town of the country. Some interesting old buildings."

Vanderkloof, Bo-Karoo

CasaMere Guest House

"Dorp moet net beter bemark word dit kan 'n ongelooflike vakansiedorp en aftreeplek wees."

Britstown, Bo-Karoo

Kambro Accommodation & Farm Stall

"Klein Karoodorp, mooi omgewing! Stilte, sterre en ruimte."

Vanderkloof, Bo-Karoo

CasaMere Guest House

"Urgent assistance needed regarding lack of electricity. The nature reserve has apparently been closed since the start of Covid! Sanparks is open. And then the prime holiday resort (government owned) is still closed. Die Oewer I think it's called. What a pity."

Hopetown, Bo-Karoo

Hopetown Guesthouse

"Puik diens en waarde!"

Nieu-Bethesda, Bo-Karoo

Furrows Lodge

"Nieu-Bethesda is die beste plek om weg te kom van die bedrywige lewe in die stad. Dit is rustig en skoon en die beste plek om af te skakel en te ontspan. Die Karoonagte is heerlik koel en dit voel asof die sterre sommer baie nader is as op enige ander plek."

Victoria-Wes, Bo-Karoo

Merino Junction

"Die dorp is baie netjies. Een van die min dorpe in ons land wat skoon is."

Britstown, Bo-Karoo

Elsa's @ 27

"Britstown is halfpad tussen Johannesburg en Weskus. Baie goeie oorslaapplek."

Victoria-Wes, Bo-Karoo

Merino Junction

"Een van die beste dorpies in Suid-Afrika."

Vosburg, Bo-Karoo

Vossie-Nes

"A lovely little town. The hotel was the only place open to eat (26 December), and it was quite expensive, but very good food."

Richmond, Bo-Karoo

Three Birds Country House

"Safe and proper Karoo hospitality."

Blad
Blad 37 - Wys 1081 tot 1110
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang