Geverifieerde Resensie

Boland

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Boland bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 3557 resensies.

Brandwacht, Boland

Feel @ Home

"Stellenbosch is ongelooflik warm in die somermaande. Daar is 'n waaier in die kamer en alhoewel dit effense verligting bring sou 'n lugverkoeler die ervaring volmaak."

Riebeek-Kasteel, Boland

Church Hills Boutique Guest House

"Definitief 'n besoek werd. Interessante winkeltjies en heerlike restaurante en koffiewinkels."

Wolseley, Boland

Hoogwater Farmlife and Accommodation

"It is a nice quiet country escape close to the towns of Tulbagh, Ceres and Worcester."

Stellenbosch, Boland

Groenvlei Guest Farm

"Ek is mal oor Stellenbosch!"

Paarl, Boland

Ladera Vista

"Pragtige dorpie, het die wynroetes baie geniet."

Stellenbosch, Boland

Absolute Bosch Guest House

"Heerlike eetplekke en alles binne stapafstand."

Franschhoek, Boland

La Galiniere Guest Cottages

"Franschhoek is voorwaar nog 'n juweel van Suid-Afrika en word duidelik so bestuur!"

Worcester, Boland

De Wilge

"Worcester is een leuke stad met een mooi winkelcentrum."

Paarl, Boland

Nuwerus Lodge

"Baie sentraal geleë."

Paarl, Boland

110 Main, Paarl

"Kikka in hoofstraat is tops. Paarlberg is verstommend. Verdien meer aandag as 'n besondere natuurbelewenis in die Kaap."

Die Boord, Boland

Eikepark Self Catering

"Voel veilig, die uitstekende Spar is 'n groot bate en alles binne stapafstand vanaf die hoofdorp."

Riebeek-Kasteel, Boland

Church Hills Boutique Guest House

"Die mense is vriendelik en die eetplekke maak almal heerlike kos. Ons geniet die omgewing en die Spa-behandelings help met daardie rustige gevoel wat pas by die mooi van die gebied."

Franschhoek, Boland

La Galiniere Guest Cottages

"Franschhoek is beautiful en ek sal dit aan enige iemand aanbeveel wat lief is vir wyn en lekker kos."

Stellenbosch, Boland

Wild Clover Cottages

"Fantasties - te veel om te doen in die kort tyd. "

Riebeek-Kasteel, Boland

Church Hills Boutique Guest House

"Pragtige plek. Sal volgende keer langer wil bly. Ongelooflike mooi tonele."

Stellenbosch, Boland

Eendracht Apartments

"Vermy liefs in maande wat studente op kampus is."

Wellington, Boland

La Rochelle

"Ons het spesifiek Wellington gekies om oor die Bainskloof pas met ons motorfiets te gaan ry maar ek was absoluut versot op die hoeveelheid ou geboue in die dorp en my kamera het oortyd gewerk."

Riebeek-Kasteel, Boland

Church Hills Boutique Guest House

"Dis 'n juweel net so 'n entjie van die Kaap af. Net wat 'n mens nodig het weg van die stad af. Die omgewing is pragtig en rustig."

Paarl, Boland

DOT J J B & B

"Lekker warm. Het net Taalmonument besoek op die dag aangesien ek ander verpligtinge gehad het, maar sal beslis weer terugkeer om 'n wyntoer of so te doen. "

Wellington, Boland

La Rochelle

"Baie interessante historiese dorpie. Baie sentraal geleë. "

Paarl, Boland

Ladera Vista

"Ons is mal oor die Paarl. Sal altyd soontoe gaan as ons in die Kaap is."

Klapmuts, Boland

Bona Vista Self-Catering Accommodation

"Baie sentraal geleë om die wynlande te besoek."

Ceres, Boland

Flatlets @ Kaleo Guest Farm

"We loved the Ziplining in Ceres!"

Paarl, Boland

Nuwerus Lodge

"Pragtige omgewing, baie besienswaardighede. "

Hermon, Boland

Du Vlei

"Hermon is 'n uitstekende opsie. Die berge en valleie is 'n fees."

Stellenbosch, Boland

Groenvlei Guest Farm

"Stellenbosch bly een van die lekkerste dorpies om in vakansie te hou. Sal altyd een van ons gunstelinge bly. "

Blad
Blad 118 - Wys 3511 tot 3540
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang